Spanje se krisis verdiep
Spanning is in Spanje aan die oplaai nadat die regering in Madrid aangekondig het daar gaan teen Katalonië opgetree word.
Spanje het Saterdag drastiese stappe geneem om Katalonië te verhinder om weg te breek. Planne is aangekondig om die separatistiese regering te verwyder en nuwe verkiesings te hou.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie