Spaar water

Mandy Rittmann
Vriend-vir-voëls skryf:
Teen hierdie "water features" behoort die munisipaliteit werklik nie besware te hê nie?
Die een is toe met net die bietjie water wat oor die vlak "piering" vloei.
Die ander een is met klippe gevul om net genoeg water te kan voer.
Albei is drinkbakke vir voëltjies.
Eens op ‘n tyd het ons ‘n binnenshuise “water feature” gehad, maar die water het vinnig verdamp, soveel so dat ons dit “uitgegooi” het.

Kommentaar

Republikein 2025-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer