Sowat sestig persent van kapitaalprojekte onvoltooid

Die ministerie van werke en vervoer wil vordering op koers kry nadat die president 'n ondersoek vereis het.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – Die minister van werke en vervoer, mnr. John Mutorwa, het gister in Windhoek die media asook lede van die departemente oor die kwessie van onvoltooide kapitaalp
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer