Sowat 20 000 onwettige dobbelmasjiene in die land
Skuiwergate en die feit dat bestaande wetgewing nie toegepas word nie het die ministerie van die omgewing en toerisme genoop om met nuwe wetgewing vorendag te kom.
Estelle de Bruyn - Namibië het te veel dobbelmasjiene. Hierbenewens is die meeste dobbelaars in Namibië plaaslik en afkomstig uit lae-inkomstegroepe. Toeriste wat die land beso
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie