Sossusvlei Desert Lodge in top-20
Sossusvlei Desert Lodge in top-20

Sossusvlei Desert Lodge in top-20

Francoise Steynberg
Sossusvlei Desert Lodge is een van 20 lodges wat vir die reistydskrif Condé Nast Traveler's se leserskeuse-toekenning vir 2020 genomineer is. As jy al daar gaan kuier het, gaan stem gerus vir Sossus­vlei Desert Lodge by www.cntraveler.com/rca/vote. Foto Facebook (Sossusvlei Desert Lodge )

Kommentaar

Republikein 2025-09-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer