Sorgsentrum vir volwassenes geopen
'n Sentrum vir mense met gestremdhede wil met verskillende projekte vaardighede ontwikkel én help om inkomstes te genereer.
Tanja Bause – Die Namibia Special Need Adults Centre (NANAC) het onlangs sy deure in Windhoek vir volwassenes met spesiale behoeftes geopen. Volgens me. Anita Nangombe, die hoofb
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie