Sorgeloos en kommervry
Sorgeloos en kommervry

Sorgeloos en kommervry

Ronelle Rademeyer
Absai Haiduwa het die twee seuns wat met hul draadkarre die paaie snuif ry, by Epumbu in die Oshikotostreek afgeneem. Hy sê omdat hy self daar in ‘n nedersetting grootgeword het, het hierdie beeld nostalgiese herinneringe by hom gewek.

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer