Soos ons 11 Maart 2018 se gebeure sien
Soos ons 11 Maart 2018 se gebeure sien

Soos ons 11 Maart 2018 se gebeure sien

Mandy Rittmann
P. J. M. (KLEIN PIET / BYPON) BEUKES SKRYF:

Geliewe my die geleentheid te bied om te reageer op ’n brief gepubliseer op Donderdag 15 Maart 2018, naamlik: “Ons het mandaat vir kapteinsverkiesing”.

Hierdie sogenaamde volksvergadering was belê vir Sondag 11 Maart 2018.

Hierdie platform was misbruik deur politieke uitsprake te maak. Karakterskending was aan die orde van die dag, des nieteenstaande ’n “gewigtige onderwerp van bespreking”.

Daarna is oorgegaan na die doel van die vergadering; “verkryging van mandaat vir die verkiesing van ’n Kaptein en Kapteinsraad”.

’n Stemming was gehou. Sommige vergaderinggangers het hulle teenkanting teen die kies van ’n Kaptein en raad uitgespreek. Hulle het hul teenkanting te kenne gegee deur vrae aan die kandidate te stel, wat voorgestel was aan die vergaderinggangers.

SKANDES

Oom Johannes T was besig om ’n skriftelike petisie vir die kies van ’n kaptein en raad uit te lees toe George Kotze (een van die kandidate wat voorgestel was) gepoog het om die mikrofoon uit die hande van oom Johannes T te ruk. Die voorsitter van die vergadering, Heleon Beukes, het terselfdertyd die klanktoevoer van die mikrofoon afgestel.

Almal teenwoordig het hierdie skandalige optrede van George Kotze waargeneem en hul mismoë uitgespreek. ’n Video-opname en klankgreep van hierdie skandalige optrede teenoor ’n hoogs gerespekteerde lid van die RBG is gemaak en doen die rondte.

Die petisie deur oom Johannes T voorgelees, was van ingeskrewe senior burgers en lede van die RBG wie op die platteland bly. Voordat verdere kanse gegee was om hul teenkanting teen die kies van ’n kaptein uit te spreek, was die vergadering in chaos gedompel deur die skandalige optrede van beide die voorsitter, Heleon Beukes, en George Kotze.

Geen verdere vrae was toegelaat te midde van die chaos nie. Die voorsitter het onmiddelik aangekondig dat die vergadering verby is. Sommige kandidate en vergaderinggangers het “Die Onse Vader"-gebed” begin sê. Terselfdetyd het andere die Geloofsbelydenis afgelê. Die res het die vergadering ontstoke verlaat weens die wyse waarop die situasie hanteer was.

Die brief in u nuusblad van 15 Maart 2018 deur die voorsitter is geensins korrek dat ’n mandaat verkry was om voort te gaan met die reël van ’n kapteinsverkiesing nie.

BAIE TEENKANTING

Kommentaar op die Facebookblad "Rehoboth nuus" is ’n ware weerspieëling van vergaderinggangers se opinies en teleurstelling. In inskrywings op dieselfde blad word duidelik standpunt ingeneem dat die vergadering mislei was en dat RRBG die mandaat onder valse voorwendsels wou bekom.

Vir sodanige gewigtige saak, moes elkeen teenwoordig geleentheid gegun gewees het om sy of haar bydrae te lewer. Deur middel van vrae, deur hulle opinies te gee of ander insette, voordat enigsins vir ’n mandaat gevra was. Die mandaat was gevra voordat enige vrae toegelaat was. Vergaderinggangers was gemanupileer om ’n mandaat te probeer verkry.

Dit is teleurstellend dat die voorsitter en skrywer van die brief slegs gedeeltes van die Vaderlikke Wet aanhaal. Die belangrikste gedeelte wat dit onomwonde stel wie as stemgeregtigdes kwalifiseer vir enige kapteinsverkiesing, word verswyg. Was dit ook gedoen om die lesers van sy brief te manupileer en mislei?

Om as voorsitter van die vergadering die skuld voor die deur van oom Johannes T en Martin Dentlinger wil lê, sonder om enige verantwoordelikheid te aanvaar, spreek boekdele. Wie die beskuldiging maak, moet die bewyse bring.

Indien u as voorsitter enigsins waardigheid aan die vergadering wou gee, moes jy alle vrae, opinies, en bekommernis met betrekking tot die onderwerp van die vergadering die geleentheid gebied het om geopper te word.

Oom Johannes T het alle reg om sy opinie, ontevredenheid, bekommernis of teenkanting uit te spreek en vrae namens die stemloses te stel. As ’n opbetaalde lid van die RBG (wat jy as voorsitter nie is nie) het oom Johannes T geen voorregte, maar regte.

DANKIE, OOM JOHANNES

U verduideliking dat oom Johannes T die platform wou misbruik, is verregaande. Oom Johannes T het te veel integriteit om hom enigsins te laat voorskryf deur oom Martin of om hom te laat mislei. Die belange van oom Johannes as opbetaalde lid van die RBG is ver verhewe bo enige vergaderingreëls. Dieselfde geld vir al die ander vergaderinggangers wie die geleentheid ontneem was om vrae te stel, of duidelikheid wou hê oor sake wat hulle direk raak.

Ons het oor ’n lang tydperk kennis geneem van die minagtende wyse waarna jy na Kaptein McNab en ander gerespekteerde leiers verwys. Kaptein McNab, oom Johannes T en Martin Dentlinger geniet hoë aansien onder ingeskrewe lede van die RBG en is gesiene en gerespekteerde inwoners van ons gemeenskap.

Die beginselvaste dade van oom Johannes T is aan almal in Rehoboth bekend, en gaan vir baie geslagte in die volksmond voortleef. Oom Johannes T, u is een van die RBG se onverskrokke ikone. Lede van die RBG is jou oneindig en vir ewig dankbaar.

Verdraaiing van die waarheid, weerhouding van gedokumenteerde bewyse en feite, hipokrasie, diktatoriale optrede en denkwyses is geensins aanvaarbaar vir lede van die RBG nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%