SONNEBLOM

Minette Brink
Geelgesig kyk hul na die ­hemelruim;Skerp en ongenadig brand, die Son!Die land! Die sand! Die wind!Verlepte blaar en blom!Wanneer die reën?Ons volg die vuurbal,Wanneer die reën?
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer