Sonkrag aan by Ejuva

Jo-Mare Duddy Booysen
Die twee Ejuva-sonkragaanlegte naby Gobabis, ‘n belegging van N$250 miljoen, is vanoggend amptelik in gebruik geneem.Twee Namibiese beleggers, OKA Capital en BPI Energy Solutions
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer