#SONA2018: Geingob sê oor NEEEF, grondkonferensie
Estelle de Bruyn - President Hage Geingob het pas (Woensdagmiddag) in sy Staatsrede aangekondig dat die 25 persent aandeelhouding wat ingevolge die voorgestelde Nuwe Raamwerk vir Gelyke Ekonomiese Bemagtiging (NEEEF) aan die hand gedoen is, geskrap is. Dit sal volgende Geingob nie breë ekonomiese bemagtiging te weeg bring nie.
Verder het hy aangekondig dat die lank verwagte Tweede Grondkonferensie in die eerste week van Oktober sal plaasvind. Hy sê die beleid van vrywillige verkoper, gewillige koper het nie die verwagte resultate gelewer nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie