Son sak oor dekade
Son sak oor dekade

Son sak oor dekade

Jo-Mare Duddy Booysen
Môre is nie net die begin van ‘n nuwe dekade nie, maar ook die aanvang van die jaar waarin Namibië drie dekades van onafhanklikheid vier. Republikein wens al sy lesers en adverteerders ‘n voorspoedige Nuwejaar toe. Die koerant se eerste uitgawe vir 2020 is op Vrydag, 3 Januarie. Foto Marlene Erasmus

Kommentaar

Republikein 2025-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer