Son kruip weg
Son kruip weg

Son kruip weg

Elvira Hattingh
Fanie Gous het dié foto van Sondag se ringvormige verduistering geneem toe die maan voor die son ingeskuif het.

Die verduistering was sigbaar oor die hele land en naby die Angola-grens het dit sterk skemertoestande veroorsaak.

Ná hierdie verduistering sal minder skouspelagtige verduisterings in die volgende dekade in Namibië voorkom – een in Desember 2020, gevolg deur nog een in Februarie 2027.

Die volgende groot verduistering vir Namibië is in November 2030, wanneer die enigste algehele verduistering vir die eeu sal plaasvind.

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer