SOE’s sonder leiding

Die minister blameer staatsondernemings se rade, wat dikwels onbevoeg is om die aanstelling van uitvoerende hoofde te behartig.
Ogone Thlage
Ogone Tlhage - Uit amper 100 staatsondernemings is verskeie, wat miljarde werd is, sonder topbestuur. Meatco, Telecom Namibia, Namibia Post and Telecommunications Holdings (NPTH),
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer