SOE's skuld miljarde

Kommersiële staatsonder­nemings het oor die jare 'n ­finansiële las vir die staat geword en dit moet omgekeer word, sê die SOE-minister.
Ronelle Rademeyer
Ronelle RademeyerBaie staatsondernemings (SOE's) faal in die doel van ekonomiese ontwikkeling en inkomste-­generering, en het 'n skuld-meulsteen vir die land geword.“Dit bekomme
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer