Soekie kry haar nuwe sleutels
Me. Elizabeth (Soekie) Meyer, wenner van die Namibië Toerisme Ekspo se heel eerste Win-a-Car-kompetisie, het gister met groot opgewondenheid haar splinternuwe Volkswagen Jetta TDI ontvang. “Dit is ongelooflik om te dink dat ek uit al die NTE-besoekers die kompetisie gewen het. Dit is 'n ware bate vir ons huisgesin, en ons bedank almal wat dit moontlik gemaak het.” Foto Yochanaan Coetzee
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie