Soedan help soek na ontvoerde Fransman
Soedan werk saam met Tsjad en Frankryk aan die saak van 'n Franse burger wat in Tsjad ontvoer en na Soedan geneem is.
'n Ongeïdentifiseerde Fransman is Donderdag suid van Abeche, 'n mynbougebied ongeveer 800 kilometer van Tsjad se hoofstad, N'Djamena, en 150 kilometer van die grens met Soedan, on
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie