So kan mense insekte help bewaar

Ikoniese insekte soos skoenlappers, naaldekokers en bye het ‘n rol te speel in die groter bewusmaking van die waarde wat insekte vir die mensdom inhou.
Ronelle Rademeyer
“Ter wille van die voortbestaan van die mensdom moet ons eenvoudig ons houding teenoor insekte verander. Hulle bestuif ‘n derde van alle gewasse wat ons eet.“Hulle help sorg
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer