So het SAL se geldsake versleg
So het SAL se geldsake versleg

So het SAL se geldsake versleg

Die meegaande grafiek opgestel deur die Solidariteit ­Navorsingsinstituut uit inligting uit die Suid-Afrikaanse Lugdiens se jaarlikse ­finansiële state wys die kommer­wekkende ­tendens van die ­lugdiens se ­kontantvloei. Dit wys die lugdiens het van 2006 tot 2017 'n ­netto vrye ­kontant uit­vloei van R15,6 miljard ­gehad. Dit beteken daar het R15,6 miljard meer geld uit die onder­neming ­gevloei as wat ingevloei het, wat duidelik nie ­volhoubaar is nie.

Grafiek Grafika24

Kommentaar

Republikein 2025-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer