Sneeugenot!

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel meer sneeu en reën asook yskoue weerstoestande oor die sentrale dele van Suid-Afrika.
Die Lootsbergpas op die N9 tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap is gisteroggend weens swaar sneeu gesluit.Volgens Charles Bramwell, provinsiale verkeerswoordvoerder,
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer