Smullekker!
Smullekker!

Smullekker!

Tanja Bause
Die tweejarige Kylie Pienaar spog met haar twee reuse-omajovas op die plaas Jagerhof in die Otjiwarongo-omgewing. Volgens haar ma, Leandri Pienaar, is dit die grootste omajovas en beslis dié met die dikste stamme wat hulle nóg van ’n miershoop afgehaal het. “Ons het nog nie goeie reën gekry nie, maar die miershoop staan in die lusernland by ’n spilpunt. Die spilpunt het die miershoop nat gemaak en toe kom die reuse-omajovas uit,” het sy gesê. Foto Louis Pienaar

Kommentaar

Republikein 2025-08-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer