SMS'se vir 5 Januarie 2017
Weet iemand waarheen Jordan-skoene geskuif het? 085 560 0510.
What became of the case where the daughter of a minister took her mother’s luxury car without permission up North and crashed it? The people have a right to know!
Mr Geingob, besides your S&T costs of nearly a million, money in your pocket, the people still want to see and have a right to see a detailed report of total costs of your luxury (359,000.00 hotel per night) travels. We will not forget and keep asking until these are made public. Viva Harambee! By the way, pls build prisons instead of luxury palaces to incarcerate all these criminals out on bail on numerous charges only to continue their criminal activities, crime is thriving and our country is going to the dogs.
Aranos town council, julle diens is pateties. Rioolwater loop die strate vol; die dorp vrot! Ag nee sies! Dis ‘n splinternuwe jaar, kry jul in
Wil graag Republikein se personeel alle voorspoed toewens en dan wil ek ‘n klip in die bos gooi omdat deesdae se hoenders wat ‘n mens koop net borsstukke in het. Wat het van die dye, vlerkies en boudjies geword?
Unbelievable : Gerson Kandjii arrested for rhino poaching near Gobabis. He was also charged in other cases in other regions: Illegal possession of ammunition in Katutura / murder and robbery of R Schmidt in Kalkrand area / Rhino poaching in Palmwag area / Rhino poacing in Etosha - and he was freed on bail in all these cases to alledgedly poach further on gobabis farm? Is our justice system so incompetent and foul that this can be allowed? How is it possible that such a person gets bail after bail?
Ek is tot in my siel geskok, wat gaan aan? Hoe kan ‘n vrou ‘n 3 jaar oue verdrink? Liewe hemel, het sy nie kinders? My trane loop vir daardie kind. Bring die doodstraf trug asb.!
Mense, daar is groot fout in ons land en onse mense is siek in hulle siele as ons wat grootmense is en moet weet wat reg is, kinders vermoor. Die storie oor die vrou wat glo haar nefie opsetlik verdrink het, maak my naar op my maag. Ons moet op onse knieë gaan en ernstig begin bid.
Groot besighede soos FNB verskuif asb. uit die Windhoekse middestad na areas waar daar parkering is. CoW het geen stadsbeplanning nie en daar word steeds met te min parkering gebou. Net curio shops vir toeriste op voet hoort in die middestad.
Mnr. Swakopmunder wat so kla oor trokke en choppers wat so raas, die trokke ry jou kos na die winkel. Raak aan alles in die huis, tot jou oorpluisies, sit dit in jou ore en als is op ‘n end. Mooi nuwe jaar. . .
Ons minderheidsgroepe vanaf Khomas tot in //Karas lyk my het nie die nodige getalle om na te 'vry' en te 'please' met tenders, plase, werke en gepaardgaande voordele om politieke munt en voortbestaan te verseker. Ek glo as ons die getalle gehad om elections te swaai, sou ons ook voorkeurbehandeling gekry het. Dis skoon twak om te beweer dat enige minderheidsgroep wat sy misnoë uitspreek teen growwe miskenning van hul voortbestaan, die vrede wil versteur. Dis juis die Elite regime met sy verdeel, uitdeel en regeer wat ons te na kom. Namalander.
Liewe genade! Wanneer wil die skuldiges in Karasburg gehoor gee. Mense, die perde is ‘n probleem in die dorp en op die paaie soos jy Karasburg uitry. Nou die aand het toeriste weer in ‘n perd vasgery!
Wil weet wat ek moet doen met my wat nou swanger is van ‘n egbreker. Ek is ‘n totale wrak na al die gepratery. Kan nie meer nie, help asseblief! Raad-op
Ja, ek stem met die getroude vrou saam hulle word gebruik, maak oop jul oë die loon van die sonde is die dood. Ek hoop net as hulle miskien man kry en trou, dat dit ook met hulle gebeur en die ou mans kan ook besef dis verkeerd. Straf sal hulle gestraf word.
Ek ry vanmiddag deur die middestad en besef skielik hoe baie alles verander het. Dis nou net die een betonreus op die ander. Die ou Windhoek soos ons dit geken het, se karakter is daarmee heen. Dankie tog vir plekke soos Gustav Voigts wat ‘n mens darem nog aan die ou dae herinner.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie