SMS'e vir Maandag 23 Oktober 2017
SMS'e vir Maandag 23 Oktober 2017

SMS'e vir Maandag 23 Oktober 2017

“. . .101 nuttelose politieke partye.”
Mandy Rittmann
Opperhoof Rukoro wil hul voorvaderlike grond terughê vir die Ovaherero en die Namas. Oor hoeveel jaar terug moet ons bepaal wie het watter grond besit? 'n 1 000 jaar gelede of dalk 500 jaar gelede? U sal besef dat die San-bevolking lank voor die Ovaherero oor die hele Namibië gewoon het. So indien iemand 'n grondeis het, is dit die San-bevolking. En moet die grondeis nou by die Namibiese regering ingedien word en nie by Duitsland nie. Ek dink julle sien 'n soustrein.



Wou net sê, terwyl opperhoof Rukoro besig is om die Duitsers rond te jaag, wat volgens hom die Herero vreeslik benadeel het, vra ek weer met trane in my oë dat die regering wakker word en kyk hoe die Chinese die land met wortel en tak uitroei. 'n Ietermagô in China Town? Wat sê dit vir jou? Rus die olifante en die renosters nou eers bietjie. Lag.



Die ongelukkigheid en frustrasie van die Namibiese bevolking word versterk deur die 101 nuttelose politieke partye. Om die gesig van die regerende party te verander, is daar net een groot politieke party nodig. Die mense sal stem vir 'n koalisie, wat gelei word deur 'n voorsitter. Slegs die regerende party sal 'n president hê. Namibië se ondergang lê in die klomp flentergat-partye, nie een van hulle staan 'n 1% kans om 'n verkiesing te wen nie. Nou kom Swartbooi ook nog met 'n party!



Die China's is onwettig in Rehoboth wat die steneplek het. Hulle lewer in Tses by die skool af wat gebou word. Alles onwettig. In Rehoboth is hulle pryse baie laag, betaal nie sand nie. Werk eerlik en verdien julle brood op 'n eerlike manier.



“Skatryk pastore met blink mousters", 10 Oktober 2017. Beter kon u dit nie gestel het nie. Stem volkome saam met u.



Toeristebestemming se voet! Watter mens wat lief is vir diere sal na verwaarloosde, uitgeteerde, sterwende perde, wat glad nie in die woestyn hoort nie, wil gaan kyk?



Berig oor NSX 25 jaar verwys: Baie geluk NSX! Ek wonder net met watter doel Nictus geregistreer het? Dit lyk nie of dit ten bate van die publieke aandeelhouers was nie? Nictus-aandele se waarde het tot vandag maar sowat 3% per jaar gestyg oor 25 jaar. Miskien moet die NSX 'n objektiewe instansie aanstel om bestaande en nuwe registrasies te ondersoek of hulle in publieke belang is? Dan dalk meer beleggings van ons groot pensioenfondse en ander eg Namibiese maatskappye trek? - Besorg in Windhoek



Hentiesbaai! Hierdie kontrakteur wat verantwoordelik is vir die bou en onderhoud van die ompad by die nuwe pad tussen Hentiesbaai en Swakopmund: Hoe slaap jy in die nag? Ek hoop net die owerhede neem kennis van die swak werk en onthou dit in die toekoms. Jy verdien nie om weer enige paaiekontrakte te kry nie.



Gaan kyk by Seniorpark hoe word water gemors en grasperke nat­gemaak. Begin daar om water te spaar.



Huiseienaars! As 'n huurplek N$2 500 is, sorg dan dat daar vir die persoon toiletgeriewe is. My Vader! Dan is die plek nog vol weeluise. Ai, die Katutura! Dit is 'n gebedsaak.



Abraham //Kheibeb, kry jou feite in orde. Ek het navraag by ander leraars van CCN gedoen. U self weet dat daar niks op die oomblik aangaan nie. Hoekom ken die andere nie so 'n aansoek nie, dalk ly u steeds aan geheueverlies. Kry u huis in orde, want u weet wat nou aangaan en los ons uit. Ons leraars bly nie bose nie.



Dear Namibians! Tsumebians. I am waiting. When are we going to toyi-toyi to the High Court and the Office of the Ombudsman for our pensions we have been robbed of? Let's speak up and get up and receive our money. Corruption is illegal in Namibia. Stand up, stand up. - Wakuetu



Ons inwoners van Usakos rig hiermee 'n pleidooi aan ons regering om asseblief in te gryp en Usakos van ondergang te red.



Dokter Haufiku, ek is baie teleurgesteld in jou. Nooit kan my skoonma haar regte pille in Rehoboth kry nie. Dis baie swak.



Skoonmaker en arbeider "struggle" vir graad 10, anders dood jy, dan was jy steeds net 'n skoonmaker of arbeider, of is dit lekker om elke dag te zula? Hoe lank is jy skoonmaker of arbeider, is dit nie lewenslank nie?



Home Affairs Noordelike Industriële gebied, dit neem drie ure om 'n geboortesertifikaat uit te reik. Uiters swak diens!



Was vandag by die Master of the High Court by Frans Indongo Gardens, 12de en 13de vloer, vir dokumente. Het die vriendelikste en bekwaamste diens ontvang. Dames, julle is tops, hou so aan! Baie dankie.



Geagte NBC. Wanneer word NBC DTT-"decoders" ook in Karasburg kom installeer? Ons betaal mos ook TV-lisensies net soos enige ander wat dit geniet. - Concence





Ek wonder net hóé kry Chinese verblyfreg! Ek weet van mense wat groot beleggings kom doen het en Namibië goedgesind is wat afgewys word. Terwyl Chinese ons land kom uitbuit en verwoes en hulle word nie uitgesmyt nie.



EELCN het nie die wêreld se erkenning nodig nie. Die Almagtige God het ons erken en sy genade is vir ons genoeg.



“Pensioners upliftment N$600 to N$1 200”, maar dit het 24 jaar geneem om by N$600 uit te kom. Is dit 'n ware bewys van omgee vir die oumense in die tyd voor pres. Hage Geingob?



Namibië en SA onder die huidige regerings gaan met 'n spoed agteruit.



Of ons dit weg wens of maak of dit nie bestaan of waarop ookal watter rassekundige sy eie analise skoei, ons is almal verskillend wat gebruike, tradisies, tale en DNS betref. Elke mens wil nie sy waardes verloor of sy menswees prysgee ter wille van andere nie en solank dit nie andere te na kom nie, kan ons een land deel. Maar respekteer die andere se spasie en sienings wat sy menswees bepaal. Laat diegene wat wil meng, meng. Vermenging is eeue oud, maar laat daar ook eenheid wees in verskeidenheid. Moenie jou ras se meerderheid gebruik om skewe demokrasie te bevorder en om getallemeerderheid as rassemag te gebruik en andere te vertrap op pad na bo soos tans die geval in ons sprokiesland, Namibië, waar alle sleutelposisies van mag aan die uitvoerende heersers behoort en waar andere nie vertrou word nie vir alleenheerskappy. - Takuza

?IOL, ons het 'n kontrak geteken wat sê na 20 dae sal julle ons betaal. 20 dae is verby en as ons bel, laat lui julle die fone. Die kontrak was mos vanaf die 20ste Augustus tot die 2de September 2017. Ek stres nooit as dit by Unam en Nust se betaling kom nie, so ek sal nie kan toesig hou vir November nie. No payment, no work. - Bona?Dit lyk my die presidente van 'n land is die grootste sondebokke van korrupsie. Zimbabwe, hier kom Namibië en SA. Sies, wat 'n skande.

?Ja, mnr. Kapere, nou het jy jou ware gesig gewys. Wat jy nou wil doen, het julle ook voor 1904 gedoen.

?Is in Windhoek 'n “singles club” waar mens net goeie vriende kan maak en goeie geselskap kan geniet? 'n Naweek-wegbreek, vleisie braai en net lekker kuier. Ek hoor graag van iemand.

?Asb., Damara/Nama, kyk na julle radiodiens. Gibeon, Swartrand - dit mors.

?Die persoon wie raad soek vir jeuk kan my skakel of SMS op 081 286 0780.

?Wenk vir brandvoete: Kry by Rehoboth-kliniek Thiamine-pille, Perydoxine-pille en Calcium-pille en drink een pil van elk elke môre en sit met voete in lou spiritswater.

?Persoon met jeuk. Kontak my by 081 472 9009.

?Jeuk, ek het ook alles probeer tot ek na my dieet gekyk het, wat ek geëet het net voor die jeuk vererger het en raai wat, suiker! Dit is moontlik iets wat jy gereeld eet, drink of dalk aansmeer.?Die iemand wat raad soek vir jeuk, meng Grandpa-poeier met vaseline en smeer aan waar dit jeuk.

Kommentaar

Republikein 2024-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.69 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.14 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.14 | USD to ZMW 25.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 425.40/OZ DOWN -0.0004 | Copper US$ 5.12/lb UP +0.97% | Zinc US$ 3 170.30/T UP 1.31% | Brent Crude Oil US$ 82.44/BBP DOWN -0.0179 | Platinum US$ 1 045.03/OZ DOWN -0.0046 Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.69 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.14 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.14 | USD to ZMW 25.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 425.40/OZ DOWN -0.0004 | Copper US$ 5.12/lb UP +0.97% | Zinc US$ 3 170.30/T UP 1.31% | Brent Crude Oil US$ 82.44/BBP DOWN -0.0179 | Platinum US$ 1 045.03/OZ DOWN -0.0046