SMS'e vir 9 September 2021
SMS'e vir 9 September 2021

SMS'e vir 9 September 2021

"...vuil taal gebruik..."
Mandy Rittmann
Bernades, jy moet kom vergifnis vra op Kalkrand vir LPM-lede. Jy het vuil taal gebruik, terwyl ons se grootmense en kerkleiers daar sit. Die lede is ontevrede met u. Maak reg asseblief, reg laat ons saam bly.

Damara Nama (Kaisames) has became the battle field of leaders. If the constituency councillor of Gibeon inform the community about a certain matter regarding the so called national project, the Governor comes in next to inform us something else about the same matter. This is really very much disturbing, confusing to us as community members. Maybe it is done in a attempt to embarrassed each other, but from today on know that we are not impressed by your stupid acts. We need leaders that can encourage us because we are emotionally low, we grow weary and we became doubtful and insecure over the years. So we are not interested in a leader who is acting like a kid on a playground. Governor irrespective of being the focal person work hand in hand with the constituency councillor, acknowledge him in his jurisdiction and stop denying us job opportunities in our constituency. It is your job to ensure we get jobs.

Woestyn-gedagte. As die mis en stof verby is. Sal die oggend geel warm deel. Die kranse van beton ontwaak. Skinkikofi warm en soet vermaak. Namibwoestyn praat met ’n siel. Mirages weerkats oppi rant. ’n Brokkie warm son brand. Welwitschia by duin sewe kant. Woestyn lug en wind. Kuiseb gang praat met jou. Twee spoor in sand gegrou. Narrabos skadu skuiling gebou. - Mogamat Salie Saban

MTC, verduidelik aan my asseblief. Ek stuur ’n SMS in na ’n radiostasie toe. Ek kry ’n boodskap, ek het nie genoeg lugtyd op nie. Ek sit onmiddelik 20 dollar op. Ek stuur die SMS weer. Hy gaan deur. Ek stuur ’n tweede SMS, toe kry ek weer ’n boodskap my lugtyd is op? Nou vra ek, as die SMS 5 dollar kos en ek het 20 dollar lugtyd opgesit, wat word van ons lugtyd? Dit is nie die eerste keer wat dit gebeur nie. En op my Aweh is daar oor ’n 1 000 SMS’e wat ek kan stuur. Ek weet nie, help my reg?

Kan slim mense vir my sê, ons wat huiswerk doen kry ons nie jaarlikse verlof nie? Eers Desember as die werkgewers met vakansie gaan, word ons gesê dis verlof.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer