SMS'e vir 9 November 2021
"...soos 'n riller..."
Psemas-lede moet self tandartse betaal. Watse grap is dit nou weer? Waar moet skoonmakers of mense met lae salarisse nog geld kry vir tandartse? Hoe moet tandartse by Katatura-hospitaal nou oorlaai word met nog Psemas-lede ook? Dit is ook onregverdig teenoor die publiek en ander staatspasiënte wat by staatshospitaal moet gaan. Dink weer oor hierdie besluit asseblief wie ookal dit geneem het? - Ontevrede Psemas-lid
Die Fishrot-skandaal se getuienis lees soos ’n riller: 5 miljoen vir dié, 5 miljoen vir daai. Kry die spul nou ’n slag in die tronk, hulle moet boet. Hoeveel van die land se mense ly honger, het nie ’n huis of selfs nie water nie? ’n Mens voel siek, naar as jy die berigte lees.
Klaus en Heide Hübner. Sterkte vir julle toekoms en ons vertrou dat Roy en Arne vir W Meyer Optometrists na nog groter hoogtes sal neem met die selfde goeie diens! Herzliche Gruesse. - Michiel Opperman
The President did not know about Kora money. The President did not know about Fishrot money. The President did not know about UK lawyer transactions. The President did not know about the SME Bank scam. The President did not know about Saara's farm deal with the state. The President did not know about NDF Safari Lodge purchase. The President did not know about Jack Huang N$3 billion fraud. The President did not know about Abacha transactions. Does the President know anything? At this point does the President even know that he is the President?
Die persoon in Tsumeb wat reken spoedwalle is nie crime related nie, sekerlik is dit ’n crime om ongemerkte spoedwalle in 60 km/h areas op te rig, as dit jou kar beskadig as jy 50 km/h daaroor ry. Die munisipaliteit moet net gedagvaar word en in plaas van spoedwalle moet ons betaalde verkeersbeamptes hul werk begin doen.
Hoe werk dit by ’n sekere fish shop in Lüderitz. Ons wat hier bly mag net twee of drie bokse vis koop wat op special is, maar dan kom ’n persoon uit Windhoek en koop 100 bokse vis. Baie onregverdig. Wie mag en mag nie koop nie?
Windhoek drivers consist of 90% idiots, born brainless from dinosaurs eggs.
Wie in hierdie land gaan vir ons mense werk gee en kos in hulle mond sit? Nie die regering of die buiteland nie, maar ons eie privaat sektor. - Aai Ello
Die bouplangoedkeuringsfiasko en die hof se gepaardgaande onwilligheid om aan die saak aandag te gee laat mens wonder. Waterskuld word geiïgnoreer, so ook bouregulasies, solank dit net nie 'n outomatiese hek aan die buitekant van 'n grensmuur is nie. Word die arme lid van die publiek altyd na die regte kantoor verwys?
Hiermee wil ek graag dankie sê vir al die kliënte van Coffee House vir hulle ondersteuning die afgelope 18 jaar. Ek en die personeel het die samesyn baie geniet. Ek wil ook voorspoed toewens aan Lize Joubert met die oorname. Ek wens almal alles van die beste toe vir die toekoms. - George Holl, Hentiesbaai

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie