SMS'e vir 9 Maart 2021

"Kyk maar die video's . . ."
Mandy Rittmann
TransNamib moet eerder belê in ordentlike nuwe lokomotiewe. Kyk maar die video's van hul lokos wat sirkuleer. Die rokende, besoedelende twee wat by Arandis werk, is nou al jaaaarr
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer