SMS'e vir 8 Oktober 2021
"...hierdie skelmgeid..."
Veels geluk aan ons nasionale krieketspan, die Eagles, met jul oorwinning oor Papoea-Nieu-Guinee. Ons is trots op julle!
'n Dame met 'n Rehoboth-aksent bel my en beweer dat sy 'n polisie-offisier is wat 'n bedrogsaak op my kredietkaart ondersoek. Toe ek haar sê dat ons elke liewe dag van sulke stories in die koerante lees of dit oor die radio hoor en dat ons tog by die bank kan bymekaarkom om die storie daar uit te sorteer, word die telefoon sommer neergesmyt. Siek vir hierdie skelmgeid wat in ons land besig is om oor te neem. - Hans Kolberg
Ek soek iemand met die kennis van breimasjiene om vir my te leer.
Ek wil graag weet wanneer gaan ophou om te veel kinders te kry, sodat die staat daardie geld kan spaar? Hoekom sorg sy pa nie vir hom nie?
Ek het 'n vyftig miljoen Zimbabwiese dollar-noot. Wat is hy vandag werd? Sal graag wil weet.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie