SMS'e vir 8 Februarie 2019
"...is not 'n mislukking..."
Alle medikasie wat Kodeïen (morfien) bevat, werk die beste, maar is ook ’n verslawingsvoorloper, daarom is wetgewing rondom dit belangrik en noodsaaklik. Glo egter die NMRC kon eers (meer) met MAN, PSN en ander soos NIDA (US) konsulteer het, voordat die besluit geneem was, dat alle Kodeïen bevattende medikasie nou slegs deur ’n medikus voorskrif verkry mag word. - Ollie Joubert
Die gebrek aan optrede deur MET, om die hiënas of die wildeperde in die Namib te skuif is nóg ’n mislukking van die Swapo-regering. Gee magtiging aan die privaatsektor, om dit te hanteer, dan sal daar iets gebeur. En die minister van MET het ook onlangs ’n baie goeie punt van sy President gekry. Eina!
With the single stroke of the pen, the medical office Johnnies sitting in their air conditioned, carpeted Windhoek offices, ruined the governments painstaking work to alleviate Namibian poverty. Shame on you! The beneficiaries of your ill-considered decision will benefit only the doctors. Sharpen your gold Biros design new parameters which will a-dress the Codeine problem in such a way that the burden is not carried exclusively by the poor. Bear in mind, there is always more than one way of killing a cat. Sent with Loud Effect
Every day I arrive at work with good intentions and a great attitude, then idiots happen.
We need some positive news. Can the government please name one, just one ministry that actually works and fulfills its mandate within it’s budget and does not get bailout after bailout? We urgently need a public protector and a investigating commission like the Zondo commission in SA, so the horrendous corruption killing this country can be stopped. People be held responsible and locked up, assets frozen and stolen money returned?
City of Windhoek, Roads Authority. Julle kan miljoene spaar deur net die verkeersborde, verkeersligte, sperstrepe ens. nie instand te hou nie. Niemand steur hulle aan die goed nie. Net sowel daar was niks.
When the wrong people leave the company, the wrong things stop happening. When you blame and criticize your company or previous company, you are avoiding some truth about yourself.
Wat ’n grap! Katoen plant en nog weereens ’n klomp geld in die water, en wat het van die dadelbome geword?
SMS wat dokter voorskrif vir alkohol voorstel, want dis verslawend. Beste idee ooit, want dit skaad meestal meer onskuldiges (huismoles, verkragting, moord, ongelukke ens.) as hulself!
Republikein help asseblief! Waar vind Gravity Cup rugby, netbal en sokker onderskeidelik komende Saterdag plaas. (Advertensie sê nie). – Frikkie
Iets wat my baie ontstig. Ons mense is baie lief om mense swart te smeer. Raadslede soos Riaan, Wambo en ander raadslede van Hardapstreek. Die LPM, DTA loop en steekmense op om hom, raadslid sleg te maak. Ons weet julle soek “voters” om in ’n raadslid pos in te kom. Moenie aan ander doen, glo my, dit sal aan jou gedoen word. Smile. Sterkte met julle veltog. - Boets M

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie