SMS'e vir 7 Junie 2019
"...belê in die land."
Skaapuitvoere: Al word grense ook oopgestel vir skaapuitvoere, sal die skade nie herstel kan word, wat die skaapboere gelei het as gevolg van toe grense nie. Die skaapbedryf is myns insiens in sy peetjie in. Dorperboere moes noodgedwonge oorskakel na vetstertskape wat A2- en A3-grade in gedrang bring en meebring dat die boer minder geld uitkry. Dus is die boer nou finansiël swakker daaraan toe as ’n paar jaar gelede.
Waarom mag ’n Mexikaanse man nie Erindi koop nie, ten minste belê hy in die land. Kyk hoeveel Chinese werk hier, het besighede hier en vat die brood uit Namibiërs se monde. Hulle vat in elk geval nog geld die land uit en roei nog die wildlewe ook uit. Die regering het dubbele standaarde en gaan kyk hoe lyk van die plase vandag wat aan grondlose eienaars gegee is. Wees dankbaar dat daar nog mense is wat in Namibië wil belê. Bekommerde Namibiër.
Windhoek-waterkrisis: “Stop warning and start charging for excessive water consumption!”
Trots op Namibië se boere. Van aangeplante weiding tot wie het nou die mooiste swarthakbosse. Dank aan GIZ en almal wat in die verlede daaraan gewerk het.
Rôssing Pension Fund. Please pay our money. We have submitted our applications. What are you waiting for.
Inspekteur van Arbeid, Keetmanshoop, weet julle nie van die “suffering” van werkers van Naute TPT, werk ongereelde ure saans tot 10 uur van 7 uur oggend, en drivers moet 2 uur oggend begin ry. Geen rus, geen oortyd, geen overalls, geen Social Security en werk vir peanuts. Kom red ons asseblief!
Graag wil ek weet, wie gee Vooruit Laerskool Otjiwarongo die reg om kinders te weier om toets te skryf omdat die kind nie ’n rim papier gebring het. Skaam jou mevrou en onderwysers.
Theo, jy is en bly ’n hero. Kawuku opgebou, Burgerhoek, water gegee, krag oral in gesit. Nou is dit net uitgesoektes. Waar is mense soos jy wat almal help?
’n Swart man in ’n vlootblou baadjie en wit sedanmotor met die registrasieplaat “LUCKY 1”, keer my op 5 Mei 2019 voor, en dring opdringerig aan om my iewers af te laai vir ’n tarrief van N$10,00 asof dit ’n taxi is. Hy het sy naam gegee en ’n vrou was in die agtersitplek. Dit was duidelik hy wou kans vat, maar het weggery toe hy sien dat ek skepties was en hom nie sy sin gee nie. Hy het bra verdag voorgekom. Dit kon niks wees, maar...
MultiChoice. Kan jul groot asseblief die advertensie van Futurelife met Werner Kok wat hom doodmoeg oefen van sportkanaal verwyder. Baie irriterend en steurend tydens wedstryde.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie