SMS'e vir 7 Januarie 2021
"...kom stoel skiet..."
Die grensposte moet toe gemaak word, want die mense is opsetlik. Hulle weet van Covid-19, maar wil nie hoor en die drankplekke moet toe gemaak word, want die drank word misbruik.
Nou wonder ek net: Die Chinese het kom stoel skiet hier by ons, maar nêrens hoor of sien ’n mens, dat of hulle Covid-19 het of onder isolasie geplaas word nie. Het hulle nie al reeds die wonderkuur teen hulle eie pes nie.
Honde blaf heel nag in Matamanstraat, Cimbebasia. SPCA kyk asseblief daarna.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie