SMS'e vir 7 Desember 2020
". . . weer dorp toe ry . . ."
Die boere in die Suide kry klaar swaar en nou moet van hulle en hul personeel weer dorp toe ry om te gaan stem. Ek dink die kiesbeamptes wie die foute gemaak het, moet beboet word en die geld aan diegene wat weer moet stem betaal word.
Bestuursderslisensies: Mense word verkul as hulle gaan vir bestuursderslisensies. Daar is merke waar die paaltjies moet staan vir die reverse parking, maar die toetsbeampte verskuif die paaltjies tot amper teen die voertuig se kantspieëltjies, wat hulle nie mag doen nie. So maak hulle seker dat die persoon nie die toets slaag nie en dan 3 of 4 keer moet kom vir toets, maar hulle laat niemand toe naby die toetsarea nie, daarom kan hulle die mense op so ’n manier inloop.
Docta Jobbie, ek het na jou intreepreek geluister, maar jy moet net een ding onthou: een swaeltjie maak nie ‘n somer nie. Die raad beheer jou en nie jy die raad nie. Jy is onbestrede gekies om jou die minste besprekings te laat doen. Jy gaan net ‘n stem hê as daar ‘n gelykop stemming plaasvind. Ek bejammer jou Docta. – Dave Viljoen
Rehoboth se manne, die Here kyk julle van bo af. Jul moet julle se kinders liefde gee, kyk agter jul kids. Die kids raak skaam as hulle se maatjies van hul se ouers praat. Nou moet jy maar stil wees want jou pa ken jou nie. Die Here kyk vir julle.
Onsigbare verkeerslig by Blackwood & Auas: Geduld liewe leser! Mandume & Hosea Kutako se kruising is ‘n fenomenale verkeersfiasko veroorsaak deur bestuurders wat op spitstye toegang tot Auas wil hê om noord te draai. Ek stem dat dit regtig nie slim is nie, maar die spesifieke gedeelte van Auas is erg vernou en bo-aardse geduld word vereis van Academia- en Pionierspark-inwoners wat wil huiswaarts keer na vyf. Kom ons kyk wat Job daaraan gaan doen.
Windhoek does not have the natural resources to accommodate a 500 000 population increase in 20 years or any time for that matter. Even the land of the wide open spaces needs to address uncontrolled population growth.
Minister of Energy you better need to do a better calculation. The fuel price needs to drop considerably more due to the long term low price of a barrel of oil. Don’t milk the public.
With our raining season coming, has our municipality thought of storm water drains, some of them seem to be blocked in Windhoek.
Well done Lira!
As iemand nie boumateriaal gebruik nie en dit lê rond in die jaarts soos ou sinke, pale en sement, ek sal waardeer as u my kan help asb. – 081 358 3376
Twee ellelange, vae, gallerige versugtinge/klagtes van ou Gertjie in Woensdag en Donderdag se Republikein. Asseblief redaksie, moenie u lesers met so-iets straf nie. Covid is reeds erg genoeg! – Pietrossi
Dr. Roux, Pathcare Eros baie dankie vir jou onbaatsugtige diens selfs op ‘n Vrydagaand om 22:00. Geen moeite word ontsien nie. Jy is voorwaar ‘n ster. Duisend dankies. – Andre

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie