SMS'e vir 7 Desember 2017
SMS'e vir 7 Desember 2017

SMS'e vir 7 Desember 2017

“Wat ’n diens. . .”
Mandy Rittmann
Die beklaagde gebrek aan respek vir VIP-motorkades het minder te doen met ’n gebrek aan respek vir VIP’s en meer te doen met ‘n algemene gebrek aan hoflikheid onder motoriste en ‘n algemene wetteloosheid op ons paaie.

Ek kan nie verstaan nie. Hoekom moet daar ’n tonnel oor die spoor gemaak word? Dit is meer geld vir die regering. Neem paar manne in diens. Ons het op Haalenberg gebly en met lang grawe die sand gaan weg skep voor die trein daar kom, net 2 ure oortyd was dit, dit is nie so erg nie, as die tonnel wat so veel geld kos. Ons het met lang grawe in lyn gestaan. Laat die regering kyk na die saak. Watse tonnel wat watter jaar sal kom? Laat die trein loop!

Wat ’n diens by staatshospitale! As ’n mens maandeliks jou chroniese medisyne gaan haal, is daar nie voorraad nie, veral bloeddruk- en epillepsiepille. Hier by Walvisbaai-hospitaal se apteek word jy gesê om die pille privaat te koop. Eish! Met watse geld? Ek dink dit is glad nie die regte manier hoe die saak hanteer word nie.

OK. So now, after how many years in office, the President steps in about the health mess? Congratulations President. If you had read the papers and complaints over the years you would have known about the shocking state of affairs at your hospitals. All officials should be forced to use state hospitals to get a taste of what they offer their people.

Mense, hierdie land is alreeds die afgrond in bestuur - “no turning back”. Hoe wens ek die Namibiese kiesers kon onafhanklik vir hulself dink, soos in ander wêrelddele waar ’n regering soos vuil onderklere vervang word as hulle verbrou het, maar in Afrika word juis diegene wat hul kiesers belieg en bedrieg by "hooked and by crooked" ingestem, "until Jesus comes". Vanaf onafhanklik tot op hede is die staatskoffers geplunder. Dié land bloei en bloei en diegene verantwoordelik daarvoor, is stinkryk vandag. – Namalander

Die persoon wat dit van Britz geskryf het: Ek wil vir jou sê, as jy ’n seunkind het, bly by God op jou knieë dat sy lewe op aarde nie so uit eengesit is deur God nie. Die sake wat sy so oor praat, het Britz in die tronk opgetel en dit was in die apartheidtyd en jy as swartmens het nie 'n lewe in die tronk gehad nie en jy was soos ’n hond behandel, al was jy nie skuldig nie. Om ’n lewe te hê, moes jy maar erken het, so wees bly jou mense het nie so swaar in die lewe gekry nie.

Kleinjan, ’n volk of ’n nasie sonder ’n verlede het nie ’n toekoms. Lees en word wys, of soos Die Burger-koerant se leuse: Lees en praat saam.

NamPower "double cab" Isuzu-bakkie wat op die 5de Desember in Eulenweg my hond opgelaai het, bring dit terug voor jy jou werk verloor. Ek het jou werkbakkie se nommerplaat afgeskryf en gaan definitief jou by jou werk gaan rapporteer. Bring my hondjie by huis nommer 261 Eulenweg.

Dit is jammer, dat ons vervolgingsgesag en opposisie so swak is. Daar moet ’n deeglike ondersoek geloods word teen El-Kallawi en trawante met alle kontrakte. Die opplossing is bedank en jy stap skoon ander kant uit. Hy moet ondersoek word en swaar gestraf word.

Ek het ook gedink geen moordenaar kry mos borg nie. Daar is ’n slang in die gras. Die gemeenskap van Schlip is geskok hoe die saak hanteer word. Het die wet dan nie insae in die saak? Lê die fout by Schlip se bevelvoerder van daardie jaar? Iemand moet blameer word vir die saak wat nie aangemeld is nie en hy moet gestraf word. Jan Bruwer is op borg uit, wat nie moes gebeur het nie. Iets moet gedoen word. Geregtigheid moet geskied.

Minister Bernard Haufiku is not the one who must leave the ministry. The PS is the one who must go. He should have been removed already 5 years ago!

Mev. Sara Bock. Ek wil graag weet wat het al jou gewarra-warra met die plaasaanval uit te waai?

Opsigters van staatstehuise vir bejaardes ontvang hul salarisse slegs twee keer per jaar. Wat is die probleem, die geld is dan so min?

Geagte President Hage Geingob. Behou hierdie span: minister Z. Kameeta, I. Kandjii-Murangi, O. Kandjoze, C. Schlettwein, C. //Hoebes en C. van Wyk, maar ons verwag ook drastiese veranderinge en groot hoop op ernstige CV-soeklig. Lank lewe die president.

"Arrive alive." Ja reg! My kar is gediens, padwaardig en ek ry see toe. Ek volg al die reëls van die pad. Ek behoort dan veilig by my bestemming aan te kom, reg? Verkeerd, want van die ander kant af kom ‘n arrogante, onverskillige een, wat nie omgee vir sy lewe of die van ander nie. Hy en sy padgewoontes gaan maak dat ek wat alles reg doen nie veilig by my eindbestemming gaan uitkom nie. En die ergste van alles, sodra hy of sy weer ander wiele het, waarvoor die versekering en MVA help betaal, is hulle weer terug op die pad. So arrogant en onverskillig soos altyd, op soek na hulle volgende slagoffer. Ek sal maar vir my ‘n tweedehandse M1A1 tenk van Amerika af invoer, as die regering my sal toelaat. My brandstofverbruik gaan seker skrikwekkend wees, maar ek is redelik seker ek gaan veilig kom waar ek wil wees.

Namibian Sun. Geingob on travel and transparency: From next year (why only then?). There must be transparency and accountability? We are still waiting for detailed total costs of his luxury travels to France (35 000 per night hotel), UK, USA last year to be published. We have a right to know what our taxpayers money is wasted on!

Windhoek is nie herwinningsvriendelik nie. Waar jy jou eie houer kon bring vir melk, word jy nou gedwing om elke dag een plastiek 2l bottel te koop en weg te gooi. Hoekom daar nie beter fasiliteite is, sodat jy jou eie houers vir vleis ensovoorts kan bring nie, gaan my verstand te bowe. Selfs al word plastiek herwin, het jy ’n groter koolstofspoor gelaat wanneer jy elke keer nuwe houers koop.

ELCRN you are not willing to recognise a lecturer that is teaching at UNAM as a pastor yet a full time Director at Heritage Council working for Government is recognized and appointed at Paulinum. Hope the government regulations allowed such two full time jobs. Also take note that Martin Luther was a lecturer at the University of Wittenberg while a pastor of the Lutheran church. Perhaps ELCRN needs history lessons.

Og! Begin die Joos Platt-stories weer. Iemand is siek, ek sê maar net.

Soek tog inligting oor huur vir diere. Kleinvee en bees per kop, per maand.

Die Laksman: Ai tog! Nogal Joos Platt, stop net. Jy wat so SMS, ons lag.

Ek is moeg vir die Joos Platt-SMS’e. Toe ek ’n belangrike berig gestuur, het was dit nie gepubliseer nie.

Ek stem saam met die SMS oor die swakste program op die Afrikaanse Diens (nou Hartklop FM) van NBC. Dit is uiters irriterend en onsmaakvol.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%