SMS'e vir 7 Augustus 2017
SMS'e vir 7 Augustus 2017

SMS'e vir 7 Augustus 2017

“. . .verskriklike bedrog en diefstal. . .”
Mandy Rittmann
Mense, waarheen gaan die lisensiegelde? Geen pad word meer geskraap vir amper 'n jaar al.

?Die SMS in Republikein van 4 Augustus 2017 oor die water wat uit Hardapdam gelaat is en vra hoeveel water is in die proses gemors. Net die volgende. Alhoewel die water verlore is vir die Hardapskema is dit 'n welkome gesig vir bestaansboere langs die Visrivier tot by die Neckartaldam, waar daar watertekort is. Laat ons nie net woorde kwyt raak nie, maar besin.

?Strydkinders: Die staat is in 'n likwiditeitskrisis, maar dis blykbaar geen ernstige probleem as die klipgooiers die toeriste bestook nie. As een toeris 35 werkgeleenthede skep, hoeveel skade is gedoen deur 'n bus vol toeriste te bestook? 35 x hoeveel?

?Mnr. Swartbooi, ek wil u iets vra. U het van Suide na Otjiwarongo gery met regering se kar en petrol om te kuier. Vraag is, het u self die petrol betaal en die kar gediens?

?Ek wonder net wat is die eintlike werk van die ouditeur-generaal? Is daardie kantoor nie veronderstel om hierdie verskriklike bedrog en diefstal in die regering te ontbloot nie? Selfs die huidige OG se voorgangers het gesit en vrek terwyl die miljoene gestroop is.

?Aai! Die "see no evil hear no evil" geel-bruin mini-Swapo's darem, eto. Haal af die plankbrille en raak wys. Getroud met Swapo (tot die dood ons sal skei), julle sal net bywoners bly, losseerders. Daardie Swapo-huis behoort aan die "executive tribe". Vee maar lekker hul jaartse terwyl julle lekker dans op die Indili Cultural Band se "beat" wat net in een taal sing, wat julle nie eens verstaan nie. Ons bly by ons Namastap! Tata maatjies. Namaland bo!

?Zambië se bobbejaan was anderdag blykbaar by Katutura poskantoor.

?Bravo Mr. Vaatz! Well said regarding the fishing permits. It would be fantastic if we could hear more from you and your colleagues in the media with regard to government's undemocratic interference with its citizens. Our same government is unable or maybe unwilling to address the criminal riff-raff circus called “Struggle Kids”.

?Strydkinders bestook toerbus: Wat 'n pragtige verwelkoming in Namibië. Wat volgende: Die sogenaamde strydkinders hou die regering gyselaar. Noem hul eerder “The Untouchables”, want hul kan doen wat hul wil en daar word nie teen hul opgetree nie. Maak vir eens en altyd plan met hierdie uitvaagsels. Om 'n toeristebus met klippe te bestook, bewys net weereens die mentaliteit van die sogenaamde strydkinders. Gatvol.

?Bus deur strydkinders aangeval. Toeriste moet maar wegbly uit Namibië! Die land is totaal nie veilig nie. Toeriste word aangeval, beroof en deur padvarke wat nie maniere het nie op Namibiese paaie doodgery. Toeriste voel baie onveilig en wil teruggaan huis toe. Polisie kyk toe hoe oproeriges toeriste aanval en doen niks. Van watter geld word die polisie betaal? Jaaa, van die geld wat toeriste in die land bring! Polisie as staatsamptenare waardeer nie toeriste nie. Toeriste verwag dat hulle deur die polisie beskerm word. Toeriste bly maar in jul land, want baie Namibiërs verstaan nie wat toerisme vir die land beteken nie. As toeriste wegbly, lyk dit so as in Turkye. Minister van toerisme moet maar afdank. Shifeta doen nie genoeg vir veiligheid van toeriste in Namibië en hulle roem dit is die land is van melk en heuning? Dit is pure gehuigel!

?Keetmanshoop raadslede, doen asseblief iets aan die gemors van die Eleni-plakkerskamp soos jy die dorp nader van suid en suidwes. Ook die riool wat so oorloop. Wat 'n skande! Dit het ook mode geword deur van die inwoners om hoenderhane, ganse en diere soos skaap in die woonbuurte aan te hou. Wat 'n geraas snags, waar is die gesondheidsafdeling?

?Wat het dan nou van ons ander pensioenouens se betalings geword? Al die ouens van die poskantore het al betaling ontvang, maar ons wat deur die bank betaling kry, is so stil soos 'n muis. Ons geld is nou nog nie inbetaal nie. Sê dan vir ons iets in verband ons pensioen. - Ook 'n pensioenaris

?Ek lees SMS oor Joos Platt. Wat is verkeerd om 'n laksman te wees? Na die moord op die bejaarde in Swakop wens ek ek was 'n laksman. Bring die doodstraf terug.

?Korrupsie het geen keer! Ek betaal langer as 20 jaar aan my huislening en omdat regering sloer met uitbetaling van my aftreegeld word ek na 3 maande gebel dat ek my huis gaan verloor. Intussen staan daar alreeds 'n koper vir my huis!

? City Police, can a traffic officer please come sit at the Robert Mugabe traffic circle with a speedtrap, camera and teach the idiots a good lesson that are using Robert Mugabe Avenue as a speed way from the traffic light at Laurent Desiré Kabila down to the traffic circle in Olympia. Its a 40 zone but idiots are speeding up to a 100 or more and rounding the circle with screeching tyres and not giving side traffic a chance to join the circle. Nail them please.

?ELKRN pastore en gemeentes, dien julle God of dien julle mense? Waar is julle fokus, mense? Gaan jy kerk toe om na mense te kyk en hulle te veroordeel of gaan jy kerk toe om jou geesteslewe te voed? Laat die verandering by jou plaasvind. Namibië vir Jesus.

?Mnr. Trevor Noah is besig om sy hand liederlik te oorspeel met sy misplaaste arrogansie. In Amerika op CNN, BBC en Sky News word daar ook negatiewe dinge gesê oor die Amerikaanse president, maar dat dit deur 'n nie-Amerikaner uit Afrika gedoen word onder die vaandel van 'n grapmaker is baie swak smaak wat mnr. Noah nog duur te staan gaan kom. - SAP&H

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%