SMS'e vir 6 November 2020
SMS'e vir 6 November 2020

SMS'e vir 6 November 2020

". . . eintlik 11 plae . . ."
Mandy Rittmann
Die Bybel praat van 10 plae, maar daar is eintlik 11 plae. Die 11de plaag is eers heelwat later ontdek. Nou weet ons sommer wat die Bybel bedoel met die pes wat in die donker wandel.

Gobabis se poskantoor swak met tyd. Moet 08:30 oopmaak, maar maak eers 9 uur oop.

Okahandja-poskantoor is ongeorganiseerd wanneer welsyngeld uitgedeel word. Geen gesigmaskers reg opgesit, geen sosiale afstand word toegepas nie, almal staan voor die deur gereed om in te storm as die deur oopgaan. Kom en kom kyk self, moenie by werkers vra nie.

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer