SMS'e vir 6 Desember 2017
“. . .meer werkloses en armes. . .”
Die slagting op ons paaie: Laas week 52 ongelukke in 5 dae, vandag 19 sterf op paaie oor naweek. Die padvarke vermoor onskuldige mense en almal kry geld van die MVA, word nog beloon? Geen wonder petrolpryse skiet op. Dit is ek en jy wat vir die padvarke se "carnage" betaal. So kan dit nie aangaan nie. Strawwe moet skerp opgaan, "multiple" oorteders moet toegesluit word en hul lisensies afgevat word. Waar is die "cops" op die strate?
Ek stem saam met Peet Harmse oor die vuilgeid van die dorp Okahandja, asook inwoners wat so mors. Naby my langs die treinspoor het die munisipaliteit 'n stuk skoongemaak. Hulle was nog besig toe word vullis en takke weer daar gegooi. Die munisipaliteit moet meer rond ry en mense beboet en borde opsit anders sal hulle nooit die dorp skoon kry nie. Hierdie inwoners het bakkies wat vullis kan wegry. Ek het 'n kar, maar haak my sleepwa en ry weg. So daar is geen verskoning nie. Beboet hulle ordentlik, dan sal hulle moontlik hoor.
Mense, nou dat ons klaar vir Dippenaar gekruisig, gehang, geskiet en op soveel ander maniere gestraf het vir wat hy blykbaar gedoen het, is dit nie nou tyd om 'n nuwe hoop klippe te kry vir die slagting op ons paaie nie. Bid vir beskerming van bo, dat jy nie ook deel word van die statistiek nie.
Ek wonder wat die rol van opposisie is. Die bedrag per kind het binne 27 jaar gegroei van duisend miljoen na biljoen (miljard) en is vinnig op pad na triljoen! Kan die opposisie nie by buurlande kers opsteek nie?
Completion of 400 million new oil use quarters delayed due to non payment! Government excuse is that the delay in delivery of materials (luxury?) from Switzerland (perhaps marble from Italy?). If only all the unaffordable horrendously expensive luxury buildings would eliminate the incompetency and improve the service delivery and government would concentrate on the urgent issues like disgeaceful health etc.!
Dippenaar case postponend for nearly a year? Why a year? And he is out on a warning not even bail? For multiple charges including murder? And still driving around? Stinks to high heaven!
Ons het baie skole wat dringend werkende toilette nodig het, wat onderwyers nodig het en wat doen die mense wat in beheer is omtrent hierdie aangeleenthede? Waar is die “solution to current problems?” Waar is die geld vir nuwes, as ons nie eens die ou dinge kan uitsorteer?
Die persoon wat kla oor “Goeie Wense”. Vir u inligting, na die naamsverandering is dit Hartklop FM. Ons, die gereelde inbellers, word die "brigade" genoem. Ons is lief vir mekaar en dink aan mekaar. Naasteliefde kom al jare so aan. Die omroepers is die beste in die wêreld en ken elke inbeller se stem. Wat sê dit? Plaas jou naampie en ons verwelkom jou ook, ne. As ek nie van 'n program op TV of radio hou nie, skakel ek af. Hartklop FM, bo! Julle is en bly die beste program.
Mense dink president Hage en Swapo doen goeie werk. As dit so is, waarom is daar nou meer werkloses en armes as in die tyd van die vorige regering? Tot baie kastig voorheen agtergeblewenes sê dit het met hulle beter gegaan. En onthou, nou kry die regering miljarde se buitelandse hulp terwyl die vorige regering nog gebuk gegaan het onder sanksies. Mens wonder wat word van die geld!
Aan die dokter wat Vrydagaand 1 Desember 2017 by Katutura-hospitaal se ongevalle aan diens was, jy het definitief vergeet die eed van hoe 'n dokter moet wees teenoor siek mense. Geen geduld en simpatie met siek mense nie!
Ek sal graag wil weet hoe werk die kompetisie van Coca Cola. Het al 26 proppe se nommers gestuur, antwoord net “your are not a winner this week”, maar reply nie eens “you have one entry”. Groetnis. - Great Uncle Rehoboth
The tariffs for wrapping up luggage are covered with a chair on the airport. It should be clearly displayed. I address this matter a few times. There is also no control system as monies are just put in a box.
To the SMS of Monday 4 December: Namibian, I fully agree only you forgot to mention that two thirds of the Swapo supporters are brain washed. Having no idea what corruption is, nor self enrichment, nepotism, money laundering is to name a few. They only believe in one person that's why!
ELCRN members, we are again facing another controversal appointment next year. The brother of the Deputy Bishop who is a full-time director at the National Heritage Council starts teaching at Paulinium. Wow!
Geagte minister Calle Schlettwein, u is ons laaste hoop. By die Keetmanshoop-hospitaal werk ons sekuriteitswagte al vier maande sonder "pay", hulle gee die regering skuld wat nie betaal. Asseblief, doen ondersoek.
Og! Begin die Joos Platt stories weer. Iemand is siek, ek sê maar net.
Soek tog inligting oor huur vir diere. Kleinvee en bees per kop, per maand.
Die Laksman: Ai tog! Nogal Joos Platt, stop net. Jy wat so SMS, ons lag.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie