SMS'e vir 6 Augustus 2019
SMS'e vir 6 Augustus 2019

SMS'e vir 6 Augustus 2019

"Lewe ons dan in sonde . . ."
Mandy Rittmann
Eerstens, wie het veroorsaak dat die staatsdiens se getalle so toegeneem het? Tweedens vergelyk staatsamptenare se salarisse sleg met dié van privaat instansies. Boonop word van hulle verwag (of word hulle dalk gedwing?) om ook 2% van hul salarisse vrywillig vir droogtehulp af te staan. Dit sal meer sinvol wees om onnodige poste (o.a. die meer as een adjunkminister per sekere ministeries) af te skaf, ander ministeries saam te smelt, byvoorbeeld onderwys, en om van dooie hout ontslae te raak. Dan kan die oorblywende amptenare meeding met hul eweknieë in die privaat en semi-staatsinstansies. Die staat is die werkgewer van staatsamptenare en behoort in die belang van sy bekwame en pligsgetroue werknemers op te tree. - Alet Marais

Wonder wat gaan ons doen as huwelikserifikate in die ou groen SA identiteitsdokumente nie meer aanvaarbaar is nie? Binnelandse sake het geen rekords van ouer huweliksertifikate. Kerke het bewyse dat dit deurgestuur is, maar in die regering se chaotiese liasseerstelsel het dit verdwyn. Lewe ons dan in sonde saam en is al ons kinders nou buite die eg gebore?

What a pity? The Husab Marathon is supposed to be an elite event organised perfectly every year. Unfortunately criminals and thieves give this proud event a different colour by stealing from others during the event. Again criminals targeted marathon-goers personal belongings and property. The Governor, who is the patron of this smart event must condemn these actions.

Fantasties eerw. Amadhila van Tsumeb! Jy is ’n voorbeeld vir ons almal. Mag Rehobothers spoedig ophou om onder mekaar te stry oor wie nou eintlik die baas is en julle voorbeeld volg.

Lüderitz se hospitaal en kliniek het nie elke dag ’n dokter nie. Pasiënte sit elke dag en word teruggestuur, kom na 3 dae en kom hul na drie dae, vat dokter net paar kaarte en die ander word weer teruggestuur. Ons kan nie so aangaan nie, mense se lewens ly daaronder.

Lüderitz Town Council, kyk asseblief agter jul grondpaaie, vernaam Area 2, New Location. Dit is nie bruikbaar nie.

Hoop regtig die skolerugbybestuur tree baie ernstig op teen daardie besope ouer wat Vrydagaand die skeidsregter wou aanrand. Wat ’n swak voorbeeld is jy net nie vir jou seun nie, meneer. Skokkend!

Khoes, Aroab, Keetmanshoop, Bethanie and Aus. Why can’t the people be granted affordable bail so that the government eat less and invest money instead of keeping people in the holding cells? That is what us from the Bethanie community is asking.

Joos Platt, dankie vir jou teenwoordìgheid by die byeenkoms teen kindergeweld. Jy stel ’n goeie voorbeeld. Jy lei deur voorbeeld. Hoop Khomasdal kom in toekoms in meer getalle. Misdaad moet stop. Ons as publiek moet misdaad uitroei. Dankie vir jou bereidwilligheid om te help.

Die erf in die hoofpad behoort nie aan Roads Authority nie, maar aan ’n inwoner van Rehoboth. Dit is ook nie onwettig bekom nie, want dit is van die derde eienaar gekoop. Ten minste vyf huise langs die B1 in Rehoboth staan nader aan die pad as ons erf. Behoort hulle ook aan Roads? Kry u feite asseblief reg.

Dankie NamPost. My seun het vir my ’n pakkie gestuur uit Engeland op 30 Julie 2018. Ek het dit Augustus 2019 ontvang. Die muise het darem vir my die papier van die sjokolade daarin oorgelos.

Ma van 7 kinders. Die kinders is onskuldig en ek voel vir hulle, maar verstom my elke keer dat grootmense so baie kinders in die wêreld sit wat hulle nie kan bekostig nie en dan by ander mense gaan bedel? Gebruik tog asseblief voorbehoedmiddels!

Geen woord gerep oor die man wat Vrydag die skeidsregter by skolerugby wou aanrand nie? Omroeper sê hy sal nie weer daar toegelaat word. Hy moes toegesluit gewees het. Watse boodskap aan skeidsregters? Sukkel klaar om hul te kry en te hou. In enige ander land het die ouer ’n aanrandingsklag in die gesig gestaar.

Kry pensioenarisse nie back pay nie?

Pensioenarisse het nou wel die verhoging van N$50 gekry, maar wat nou van die backpay vanaf April, of is dit die pensioenarisse se bydrae tot die droogtehulp? Vra maar net.

Peet Venter. Dank die Here vir die dag dat hy opgestaan het met die woord van die Here vir ons land. Tog dink jy dit is oënskynlik, maar die Here laat Sy woord diep insink. Elkeen weet tog waarmee hulle besig is. Uit liefde praat die Here in pararables, sodat ons al ons sonde laat staan. Kom ons doen ondersoek in onsself en hoor wat die Heilige Gees wil sê. Die Here wil almal en alles restoreer. Blessings, Marlene.

My dear President of Namibia. How is it possible that we the Senior Citizens was suppose to get N$50 back dated from April and only got N$50 extra? Is there a problem or can’t those responsible not calculate? Please have mercy on us. From a very concerned Senior Citizen.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%