SMS'e vir 5 Oktober 2021
SMS'e vir 5 Oktober 2021

SMS'e vir 5 Oktober 2021

"...die krag van sy span osse..."
Mandy Rittmann
Die touleier kan nie alleen die wa deur die drif trek nie. Hy of sy het die krag van sy span osse nodig. As die osse dwarstrekkerig is, kan die wa nie deur die drif getrek word nie. So mense, dink asseblief voor julle beskuldigings links en regs slinger.

Dear MTC. We have 2 cell numbers differing, 1 digit under one name for more than a decade, confounding and confusing MTC accounts department and Call Centre. Scenarios include the following: Both payments are allocated to one number, the other number is cut.

Ek soek tog na ou TV’s, as u iets het wat u nie gebruik, want die fliekskerm breek gou. Ek is ’n pensioenaris en kan nie iets baie duur bekostig. Ek soek ook ou tydskrifde en beddegoed. Dankie, skakel net as u iets het. - 081 358 4640

Kommentaar

Republikein 2026-03-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer