SMS'e vir 5 Januarie 2021
"...mense is reg..."
Die Kavango-mense is reg, ons het genoeg Namibiërs om poste te vul. Ons kry almal swaar van ander wat in die land in kom. Staan op julle regte!
Waarom kan ons regering nie beslag lê op die gesteelde miljoene van die betrokkenes by Fishrot nie, dit is in elk geval staatsfondse! Dit kan gebruik word om vir ons gewone landsburgers Covid-vaksine aan te koop!
I visited Henties Bay for a weekend and the dumping sites are very full and dirty and there is no place to dump rubbish. Please council, check your dump sites.
Metro Trade Centre, verskuif asseblief al daardie handelaars voor by die hek. Hulle staan amper een baan vol, die motors moet om hulle in en uit ry.
CoW of wie ook al die Pionierspark se ashoop vir tuinvullis beheer, maak asseblief plan met daardie klomp leeglêers wat daar plak met klomp honde wat mense kom pla wat daar aflaai.
Ministry of Energy, you guys are ripping off the public with your high fuel pump prices per litre of fuel with your stupid excuses for the high price. It's because of the empty state treasury due to poor management.
'n Ding wat nou regtig sy kop uitsteek en baie erg raak, is die moeders wat met hul kinders in die son by die verkeersligte staan naby die Grove Mall. Die kinders het netjiese klere aan, maar nou moet hul staan en bedel. Van daardie kindertjies word so alleen gelos. Wanneer beland die kinders voor die motors? Dis regtig 'n baie ongemaklike situasie. Kan iemand nie 'n plan maak nie?
CoW, when will you fix the street lights at Elisenheim Estate? The lights have been on day and night for weeks now. It was indeed reported to CoW. You are wasting electricity.
Eienaars van mannetjieskatte, kastreer asb jul katte. Hulle loop net rond en en miaau onaardig en doen kattekwaad.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie