SMS'e vir 5 Februarie 2018
SMS'e vir 5 Februarie 2018

SMS'e vir 5 Februarie 2018

“. . .mooi blou kring. . .”
Mandy Rittmann
Reisbeperking: Een maand is te kort, maak dit een jaar.



Ek wil ook net graag my mening lug rondom die term mooiweer. Vir ons in Namibië is 'n wolkbedekte hemel mooiweer. In Europa beskou hulle dit weer as triestige weer. Volgens my kennis beskou die inwoners van Europa 'n sonnige dag met 'n oop, blou hemel as mooiweer. Dus is die beskrywing van mooiweer van Europa afkomstig.



Rukoro se uitlatings in Republikein is haatspraak en oor sy woorde sal die dag van rekenskap kom weens hul arrogansie en trots. Sal uiters duur vir komende Duitse geslagte wees en is duidelike dreigement teen Duitssprekende Namibiërs. Is dit nie rassisme nie? Gaan die regering iets daaraan en aan die dreigemente doen? Wat het die nageslagte met die koloniale tyd te doen? Hulle is hier gebore en is Namibiërs!



Rukoro sê die Ovaherero en die !Aman-Namas moet net vasbyt, want hulle sal nog op hul plase en paleise wakker word. Etsê!



Betonmonster Sur La Plage op Swakopmund: Daar word gepraat van 'n openbare vergadering, wat waar geadverteer is? So 90% van Swakop het nie daarvan geweet nie! Nog 'n ernstige aspek is parkeerplekke vir die besighede, honderde inwoners van flats en die hotel! Hulle gee bestaande parkeerplekke aan (wat reeds te min is) en ondergrondse parkeerplekke. Dis 'n klug en sal nooit gebeur nie, want ons almal weet Swakop is op 'n granietblad, dit sal jare duur om 'n gat daar te maak. Strand Hotel het dit ook op hul planne gehad en kon dit nie doen nie. Ook die beloofde duisende werksplekke is 'n klug en werk nooit uit nie. So baie grondige punte tel daarteen. Moenie ons Swakop laat verniel nie!



Het iemand al die mooi blou kring om die maan opgelet? Oorsee is maansveranderinge. Sou dit 'n invloed hê?



Die getal skoolkinders wat by Mina Sachs skool verlaat het, is skokkend. Die EVM-Swapo-regering moet verantwoordelikheid vir die tragedie aanvaar.



Die Namasprekende skoolkinders in Snyfontein moes plek maak vir ongeveer 20 Oshiwambosprekende kinders wat uit die Noorde gebring is. Sal die ministerie en media kan verduidelik hoekom die kinders van die Suide so behandel moet word?



Sjoe! Sekere winkels in Windhoek. Jul pryse op rakke is power! As dit nie verkeerd op die rakke is nie, is daar geen pryse op die rak of op produkte nie. Moet kosbare tyd mors met vra en soek. Asseblief, bestuurders, kyk daarna, dit sal waardeer word!



Rehoboth-dorpsraad, ek is ook 'n inwoner van Blok F en woon langs die gruisstraat wat vanaf Boozerama weswaarts gaan. Ons word siek van die verskriklike stofdampe en helse lawaai wat die karre opskop. Ons vra asseblief dat u op hierdie pad spoedbrekers aanbring. Sal dit baie waardeer as u sal ag slaan op hierdie versoek.



Aan slim bobbejaan: As u reg geluister het, is gepraat van burgers, beskermde burgers, bywoners en vreemdelinge. Alles wat in die Vaderlike Wet voorkom. Lees self op om verdraaiing te voorkom.



Internetkafee, Grove, kan julle die personeel beter oplei? Ons het spyskaart gekry, dan moet hy of sy terugkom ná tydjie. Iemand moes telkens opstaan en kyk waar is die dame wat ons moet help. Dan kom sy eers te voorskyn. Kyk daarna asseblief, want dit is swak diens.



Raad vir swart miere op vrugtebome? Koop Malasol, verkrygbaar by Agra en dien toe soos voorgeskryf op die voubiljet.



Suid-Afrika se soldate en Koevoet het die land beskerm net soos NDF se soldate teen die Capriviane. Watse verskil is daar?



Wil graag weet, wat gaan hierdie jaar op Rehoboth gebeur met betrekking tot sokker? Die stadion is in 'n haglike toestand. Coacha, ons mis jou.



Ek sal ou koerante vreeslik baie waardeer. Sal kom haal.



Karin Eloff skryf oor die cool (of nie) van dagga en dwelms oor die algemeen. Moet sê sy praat 'n streetwise taal wat nie afgelag moet word nie. Ek stem, die enigste cool kry jy op die ander kant van jou kopkussing op 'n warm somersnag! - Ollie Joubert



Die murgpampoen is bietjie groter as die normale grootte van murgpampoene, die wortel is die grootte van 'n babapampoen wat geoes word voor volwassenheid bereik is.



Ek was vanoggend by die munisipaliteit oor klagtes dat ek hoenders aanhou in die woonbuurt. Duidelik laat verstaan ek besit nie eens 'n kraai in die buurt nie. Kom ons verstaan mekaar. Sê aan my 'n wet is uitgevaardig soos gister geïmplementeer dat beeste, donkies, varke, bokke ensovoort nie toelaatbaaar is in die woonbuurt nie. My vraag is: wat maak hulle met die tweebeenvarke wat oral staan en urineer? Ek word baie kwaad as mense langs die pad staan en water afslaan. On­gwediva, kom laat ons saam staan as inwoners van ons dorp sodat ons die euwel uitroei.



Natalia Nunuhes, gebore 12 June 1987 te Windhoek. Help my, asseblief tog! Ek het al dokumente verloor, mét my swart beursie.



Goeie plan! Verminder alle ministeriële amptenare se salarisse met 25% en toelaes met 30 tot 50%! Goeie besparing!



Ek merk 'n gereëlde teenwoordigheid van verkeersbeamptes op die Westelike verbypad. Hou so aan, asseblief!



Ek as inwoner van Rehoboth wil ons polisie baie bedank vir die goeie werk wat hulle gedurende die Kersseisoen gedoen het. Ons sien die harde werk.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%