SMS'e vir 31 Oktober 2018
SMS'e vir 31 Oktober 2018

SMS'e vir 31 Oktober 2018

"...vermoedelike, onregmatige bevoordeling..."
Mandy Rittmann
Kom ons kyk hoeveel jare dit sal neem voordat die Hanse-Himarwa saak soos vervat in vandag se koerante (30 Oktober 2018) afgehandel sal word. Die vermoedelike, onregmatige bevoordeling van familielede om huise te bekom en gevolglike growwe misbruik van 'n gesags- en vertrouensposisie. Freedom, Unity, Justice.



Daar sal regtig nou iets drasties gedoen moet word om hierdie verkragtings te stop! Kastreer die lot en vergeet van tronkstraf of boetes of menseregte. Sulke monsters kan nie aanspraak maak op enige regte nie. Lees Matt. 18 vers 8. Jesus se eie woorde.



Geagte President Geingob. Ek dink dit het tyd geword om die doodstraf terug te bring vir kinderverkragters en moordenaars. Ons kinders het ons as grootmense en leiers van ons land nodig, om hulle te beskerm, maar ongelukkig doen ons dit nie. Ons laat ons kinders en vroue in die steek. Ek stel voor iemand wat weet hoe om dit te doen, stel onmiddellik 'n petisie op wat ons kan voorlê aan ons leiers.



Dit is baie teleurstellend dat die publiek ingelig word oor die dubbele uitbetaling van pensioenarisse. Oumense is in gevaar van skelms. My hart pyn as ek net dink hoe ons mense weer besteel sal word. Self 'n oumens.



Namibië het die hoogste selfmoordsyfer ter wêreld. Nee wat, mense! Julle stel my teleur. Hoe moeilik kan dit dan nou wees om die rede daarvoor by die ou koloniale en apartheidsregering se deur te gaan soek?! - Sarel van Deventer, Windhoek



Allgemeine Zeitung writes that amongst others Mr. Sven Thieme through his management got NBC out if trouble? Huh? Last we read was that although subtracted from salaries NBC had not paid over medical aid and loans for months?



Die smeekgebed van 'n Swapo-gelowige aan die magtige Tarzan-beweging soos die Samson van ouds: Ek slaan my oë op na die Auas­berge, waar my hulp sal vandaan kom, my hulp is van die viskwotas, tenders en "resettlement"-plase vir ons kamma "war veterans" wat nooit op die gevegsfront was nie, maar wat kliphard sing in die Swapo valse propagandakoor, om te loof en prys, om te regeer tot in lengte van dae. Let op die Swapo minilap op my kar se “dashboard”, want ek is 'n Swapo-gelowige van formaat. Neem my op in die Swapo-hemel, op die aarde 'n eregas op die soustrein. Amen. - Swapo Hobo



Dit is godskrynlik as ek dink hoe baie nagte en voordag donker ek die pad moet aandurf tussen Oshakati en Tsumeb. Die bleddie trokdrywers en sedans is werklik onbeskof. Die donkies staan langs die pad. Dit ken ek nou vir meer as 20 jaar. Geen ongelukke nie, geen, maar geen, omdat ek 'n passie vir bestuur het. Hulle speel so op die "dim" en "bright" van die ligte dit verblind jou. Ek is vandag net dankbaar vir die Here dat ek nie in 'n ongeluk is met my vrou en kleinkind nie. Mense, mense, wees ekstra versigtig, maar moet nie deur die nag met jou ligte speel nie. Baie donkies was op die skouer van die pad.



In Suid-Afrika mag ek suip en in Namibië ook. In Suid-Afrika mag ek my lagtwak vir myself koop, plant en ook rook! In Namibië bly my lagtwak egter steeds omkyktwak (kyk om en rond waar is die polieste). Hoop Namibië, as hy skrik, skrik hy wakker! - Rasta joint-kop



Usakos. Wat wil jy nou eintlik sê met jou Bybelaanhaling?



Beuelblaser van Joos Platt. Is julle regtig aandaghonger? Stop asseblief met julle sinnelose SMS'e. Dit maak mens siek! Gee vir Joos die mikrofoon, dat hy self sê wie hy werklik is. Dankie.



Kan sekere Rehoboth ­Basteranties asseblief met daardie gulsige ­maniere stop deur net te wil kos huis toe dra vanaf verrigtinge. Saterdag by begrafnis. Die kos nog nie eens geskep, toe vra een antie vir 'n ekstra bord kos vir haar man wat by die huis is. Ek skaam my!



Tillie, aan jou en familie wil ek net sterkte sê. My vriend, dit is die grootste nagmerie wat 'n ouer kan deurmaak om 'n kind af te gee deur selfmoord. God met julle.



Ek moet nou by Tsumeb-poskantoor 'n N$17.00 "handling fee" betaal vir buitelandse pakkies. Nog 'n manier om elke druppel bloed uit die klip te tap?



Ek voel baie sterk daaroor dat oud word 'n kriminele en strafregtelike oortreding van die eerste-bylae oortredings (moord en roof) van die wet moet uitmaak. - Jonger Afrikaner



Ek is tog op soek na 'n maklike boerseepresep en iets vir vratte, asseblief, indien iemand my kan help.

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.84 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 369.09/OZ UP +0.96% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.24% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.34/BBP DOWN -0.0157 | Platinum US$ 996.64/OZ UP +1.15% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.84 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.42 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 369.09/OZ UP +0.96% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.24% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.34/BBP DOWN -0.0157 | Platinum US$ 996.64/OZ UP +1.15%