SMS'e vir 31 Mei 2021
SMS'e vir 31 Mei 2021

SMS'e vir 31 Mei 2021

"... weer in die gevaar in ..."
Mandy Rittmann
Rêrig! Hoe kan die Duitsers, Ovaherero verantwoording doen oor wat hulle voorvaders gedoen het? Dit was nie net die Duitsers wat verkeerd gedoen het nie. Praat liewer oor die hongerte in die land.

Gerug. Covid-19 is mensgemaak, geld en politiek speel groot rol, inenting is ’n foefie. Was op TV-kanaal 341. Kan die koerant bietjie ingaan hierop?

Kalumbi Shangula, everyone can clearly see that you are definitely not up to the position you are currently holding.

Windhoek drivers consist of 90% idiots and 10% of people.

Stad Windhoek, vir die veiligheid van ons kinders. Lingua Kollege het na TransNamib, Gammams getrek. Maak tog daar ’n taxi rank asseblief. Dankie.

Wat staan my te doen. Die kamstige polisie wat jou as vrou moet bystaan teen geweld sit met hulle selfone en ignoreer jou totaal en al, laat jy omdraai en weer in die gevaar in loop. Katutura se kommisarisse, doen drasties iets aan julle polisie. Dis nie die eerste keer wat ek by polisiestasie uitstap, want selfone is belangriker as die vrou en kinders se lewe. Onthou wie betaal julle salarisse. Ek soek antwoorde.

Moet ’n mens eers in die koerant verskyn voor jy met enige hulp gehelp kan word.

Dr. Kalumbi Shangula, if underpants can’t keep the smell of a fart in, how is a facemask going to keep the virus out. Everyone wearing a facemask is doing his own immune system great harm.

Oom Charles van Khomasdal-saal, dankie vir dit wat u gegee het om ook anders te help vir ete en klere. God seën u. – Maria en Andy

Kommentaar

Republikein 2026-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer