SMS'e vir 31 Januarie 2019
SMS'e vir 31 Januarie 2019

SMS'e vir 31 Januarie 2019

". . .elke tweede persoon. . ."
Mandy Rittmann
Republikein van 29 Januarie 2019. Kan ’n mens glo in ’n land wat onafhanklik is, dat vier bejaardes tussen die ouderdomme van 73 en 78 deur twee misdadigers aangerand word. Hulle word beroof van privaat eiendom, selfs ’n polshorlosie word van hulle arms gesteel. Die misdadigers is te lui om te werk vir hulle geld en gebruik messe en vuurwapens vir hulle dade. Die polisie moet ’n slag hulle werk doen en klopjagte uitvoer. Elke tweede persoon op straat is in besit van ’n mes. Dit is net bejaardes wat geteiken word. Skande!

Ek glo en vertrou dr. Tommy het ’n verduideliking vir die olifanttande. Ek glo met my hart. Ek is so hartseer, dit voel asof ek ’n doodstyding gekry het. Hy is ’n wonderlike mens en dokter. Die wonderlikste ooit.

Minister van onderwys, wat sê u van skole wat nou nog nie onderwysers vir graad 8 wiskunde het nie? Die skole is al ’n maand aan die gang. Hoe lyk die uitslae?

Mense, ek is so teleurgesteld! EK sit in my motor by Stampriet-vulstasie en daar hou ’n plaasbakkie stil met die drywer en voor links sy hond en agterop nog twee honde met sy een plaaswerker, netjies geklee in die bloedige hitte. Van die verbygangers se opinie was die hond word beter gereken as God se ewebeeld, ongeag ras of kleur. Asseblief, my mense, ek kry skaam. Verander jul denke teenoor jul medemens. Ek sê maar net.

The press release from the NSC is evident of Mwiya's arrogance. The federations cannot exist without support and funding from the NSC. All funding is going into their salaries.

The sporting faternity did’nt get any grants from the NSC as Fred Mwiya and Joel Matheus benefited themselves. The press release from the NSC is a cover up.

Ek wil nie oordeel nie, want die oordeel kom my nie toe, maar die ding ontstel my. Die Stellmachers se getwis oor miljoene? Mense, het julle al gedink dat sou enigeen van julle nou omval, jy niks met jou kan saamvat? Die Bybel sê maak nie vir jou skatte op die aarde bymekaar, waar mot en roes hulle kan bykom nie, maar maak vir jou skatte in die hemel bymekaar. Ek kan nie dink dat ’n geleerde mens so tekere gaan en kwaai vriende met familie moet wees oor rykdom. Dis erg, terwyl die lewe so kort is. At!

Dis ’n skande dat na 28 jaar van onafhanklikheid Rehoboth se strate nog steeds rooistof het tot nou en verder is daar niks anders van development. Na 28 jaar lewe die mense nog net soos in die apartheidsjare. Nee man, dis baie, baie erg ook!

Gesondheidsinspekteur, kom Groot-Aub toe. Kos wat lankal verval het, verkoop hulle teen duurste. Kom kyk asseblief!

Ek is ’n boer wat glo dat die Here tot ons redding sal kom. Hy voorsien altyd in ons behoeftes en ek glo Hy sal hierdie keer ook. Ek wil nie my hande in die lug gooi en sê dit is die einde nie. Kom ons bid met gelowige harte, sonder om te twyfel. As Hy die Israeliete uit die slawerny verlos het, met Daniël in die leeukuil was, Lasarus uit die dood opgewek het en die storms laat bedaar het toe Sy dissipels bang was, glo ek dat Hy op Sy tyd ons smeekgebede sal verhoor en dat Hy Sy hemelse sluise sal oopmaak. Hy is ’n God van wonderwerke. Hy sal laat reën! - HJ.

Was vandag by Myl 8 om te gaan hengel. Wat kry ek daar! Gemors, drie swartsakke vol plastiekbottels, leë visaaskartonne, plastieksakke, leë bier- en koeldrankblikke, 85 bier- en drankbottels, bondels vislyn, ens. Ek besef toe met skok daar is nie meer hengelaars met trots vir die natuur, maar wel varke wat nou vis vang. Kom mense, vat jou en jou gemors huis toe en bly daar. Ons soek nie sulke varke by die viswaters nie. Trek die skoen aan, as dit jou pas. - Gr Willie

U edelagbare. Los eerder vir Brittanje en Brexit en konsentreer meer op jou eie land en sy kwale. Ons sukkel nogsteeds vir 29 jaar na onafhanklikheid.

Plaasboere begin plant bome vir reën: wat bedoel die persoon? Ons het reeds droogte. Die dorpenaars kan eerder bome plant en ophou om die groot bome wat reeds daar is af te kap.

Ek dink Namibië moet sy mond hou oor sake in Venezuela en hom bepaal by Afrika-sake, veral die gemors wat aangaan in Zimbabwe, waaroor hulle nie ’n woord wil rep nie.

Dominees, nooi julle lidmate en gaan sien die film Dominee Tienie. Is ’n preek op sy eie.

Ag nee! Word die persoon of persone nie moeg om Joos Platt so op te hemel nie? Dis tog ’n nuwe jaar. SMS tog oor iets anders, of los!

Meneer wat van die plaas af kom. Ons buurt is moeg vir jul sunrise partytjies. Ons wil Sondae rus. – Pieringoog

Waar kla mens oor rusverstoring? Het nie tyd vir ’n hofsaak nie, moet werk. City Police is nie ’n opsie nie. Buurman tamteer ons 24/7. Help!

Baie dankie Blou Bollie. SMS-kolom is die beste. Die Namibiese volk se spreekbuis. Julle is tops!

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%