SMS'e vir 31 Augustus 2021
"...bevrydingsretoriek..."
Die rede hoekom dinge uitmekaar val in Afrika-regerings, is omdat hul nie die sogenaamde bevrydingsretoriek kan skei van die staat en landsbelang. Meer besorg oor die kultusbeweging en kameraderie as die mense, wyl die landsadministrasie op vele vlakke disfunksioneel is, word diesulkes deur moederhen ten alle koste beskerm onder die gewraakte onskuldig tot skuldig bewys word. Magspel van ’n skaakspel waar pionne klaar programmeer is om ’n sekere uitslag te verwesenlik. Algehele mag bevark absoluut! – KeiNamab
Toe ek verlede week op my foon sien hoe brand dit by Daan Viljoen, het daar ’n stille heimwee in my hart gekom. Gedink aan jare gelede toe ons kinders klein waS (nou al groot mense), hoe heerlik ons naweke na die ou Daan Viljoen gegaan het. Die gras was lower groen, die bungalows pragtig skoon en dit was bekostigbaar. Toe skielik het alles verander, gras is dood en alles onbetaalbaar duur. Ek glo dit sal nooit weer verander nie en my heimwee groot na die ou Daan Viljoen.
Ek lees in die Suid-Afrikaanse media dat daar weer in Suid-Afrika en ander lande ’n ander variant bespeur word, die nuwe variant waarvan hul praat is meer aansteeklik, maar meer bestand teen die entstof. Nou wat nou? Wat sê diegene nou wat so hammer op inenting? Help die inenting nou teen die nuwe variant? Ek vra maar net.
Who else has Call Maker and can do nothing with it. What about our money, telecom? We are waiting almost a year for spare parts which you say is at the border? You probably won't reply! Give us our money back! - Yvonne B

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie