SMS'e vir 30 Junie 2016
SMS'e vir 30 Junie 2016

SMS'e vir 30 Junie 2016

Gerine Hoff
Bendegruwel, Rep 28/6: Kan nie glo dat in ons land nog sulke gruwels voorkom nie. Sulke barbare hoort nie in ons samelewing nie.

Ja, dis net sekere wat bekommerd is oor die waterkrisis. Namibiërs, kom ons help om op elke dorp water te bespaar waar ons kan. Daar moet voorbeelde gemaak word van mense wat water mors. Dis nie ’n joke nie.

Hoekom is die persentasie gryswater wat deur Stad Windhoek herwin word slegs 5%? Ek was onder die indruk ons het so ’n uitstekende herwinningsproses hier? Werk alles wat moet, optimaal soos dit moet, Stad Windhoek?

Ek het my doodgehuil toe ek die storie van die gemartelde osse lees. Dis so ondenkbaar waartoe mense in staat is. ’n Mens sou bitter graag by die skuldiges wou smeek om tog die diere wat hulle steel ’n vinnige dood te besorg, maar so ’n pleidooi sal uiteraard op dowe ore val. My hart is so seer omdat ek so magteloos is om iets hieraan te doen.

Ongelooflik! Katriena Richter, bravo vir jou! Kom nou – nou kan al die wat so leeglê, drink en drugs gebruik ’n voorbeeld neem by Katriena. Waar ’n wil is, is ’n weg en ’n goeie weg. Probeer net, dit werk. Alle dank aan ds. Thijs en sy helpers. Dis ’n wonderlike kans vir almal!

Mnr. Haingura van Nantu, waarom so stil? Het salarisonderhandelinge in ’n doodloopstraatjie beland? Ons onnies wag nog.

Maak die koerant oop en jy lees van moord en wildstropery, boere se bees word gesteel. Daai mense sit ’n maand in die selle en word dan weer op borgtog uitgelaat om net weer te stroop of om weer ’n moord te pleeg, maar Kai Rust moet sit. Dis BAIE verkeerd.

Narkotika, kom help ons asb. hier in Hoachanas. Ons kinders vergaan van die dwelms en ons polisie werk net met veediefstalsake. Minister, stuur tog ook vir ons ’n traffic, want die dronkbestuur is net so hoog sonder lisensie.

Tanja Bause se rubriek van 29 Junie oor die karoppasser het my regtig aangeraak. Dis hoe ons verby mekaar leef.

GRN, besoek die ou mense in reservate oor hul winkels. Hulle word nie goed behandel nie. Besoek hulle, daar lê probleme.

Ek wonder maar net in watter grondwet staan dit aangeteken dat die president landswette maak? Die ministers in die parlement maak wette. Telkens staar ons ons blind om ons na die president te wend as daar ’n probleem met landswette ondervind word. Dis lankal hoog tyd dat ons die werklikheid met naakte oë moet aanskou en aanpraat. Die regte mense wat die blaam moet kry, loop gewoonlik onaangespreek. So gaan die misdaadelemente net by die dag onbeheerbaar voort.

Die rede waarom sommige brakke heelnag so blaf, is vir hul base wat so lustig balke saag. – B.T.

Dit lyk Town Council Rehoboth en St. Mary’s hospitaal verstaan nie die woord harambee nie. Town Council kry nie vir ons jammer wat jare aansoek vir Build Together gedoen het en jare wag vir die goedkeuring nie. Selfde by St. Mary’s hospitaal, het jare aansoek gedoen vir skoonmaak. Afgetrede cleaners staan en werk nog. Hoe nou Minister van Health? Kyk tog na die bestuur laat ons ook lekkers vir onse kids koop.

Ja, praat baie as ons biltongboere met vyftig punte of honderd punte verloor, wat maak dit saak? Van hulle is nie beroepspelers op nasionale of internasionale vlak nie. Hulle teenstanders werk, eet, slaap rugby. Ons manne moet soggens brood gaan soek vir hulle gesinne en saans gaan oefen vir twee ure, wat die Suid-Afrikaners heeldag doen. Hou op kla oor alles en bedink eers die stories voor julle koerante toe hardloop. Ek is nie ’n rugbyvolger nie en is lief vir sokker.

Ek is ’n ou vryheidsvegter wat in verskeie tronke was ten bate van die vryheid van die land. Na die verkryging van die vryheid van die land het ek meer as 60 aansoeke gedoen vir resettlement plase sonder enige sukses, selfs in die kommunale gebiede. Ek beskou myself as ’n struggle-inwoner van die land. Kan iemand vir my dalk verwys na die huidige besluitnemers, want ek is prakties raadop.

Skoolkinders wat alkohol en drugs gebruik en skoolmeisies loop in die aand rond en maak soos hulle wil. Daar moet ’n rehabilitasiesentrum vir sulke kinders gebou word waar hulle dissipline en opvoeding kry met harde arbeid. Dan sal Namibië se skoolkinders maniere leer en van drankhuise en die strate af wegbly.

Jy wat skryf jy’t nie krag op Groot Aub nie, sit sekerlik op ’n onwettige erf wat jy gekoop het. Ons op Eiland het nie sulke probleme nie.

Ek wag nou al 4 jaar vir my vuurwapenlisensie.

Is Unam deel van Namibië? Lyk regtig nie so nie. Hulle mors water, gras word elke dag sopnat gemaak. Water loop in die paaie af so nat is die gras al. Vra maar net.

NaTIS Oranjemund is darem vertraag. Wys deure maak oop 07:30, maar wag tot 08:30 vir diens. En wanneer hulle eendag lus kry, is die sisteem kamma af. En ’n “goeie môre” en ’n glimlag kos niks. Ruk julle reg of bedank.

Al weer sulke tyd. Ek sit met my decoder gekoop in 2015. Kan nog net NBC1 kyk. Nou moet ek alweer TV-lisensie betaal. Hoekom, NBC-mense? Wat nou gemaak?

Koës Village Council, Swapo-party raadslid wat op die jeugdiges vloek en hoogs onbeskof optree toe hulle navraag doen oor hul betalings vir die skoonmaakwerk in die park wat die council hul laat doen het. Geagte raadslid, onthou dis ons toekomstige leiers. Wat ’n skande vir Swapo Party of Namibia.

As iets nie by jou gebeur nie, praat jy baie en wys vinger. Maar onthou, die wiel draai, vandag myne en môre joune.

Jy kry drie soorte mense: 1) Die wat dinge laat gebeur. 2) Die wat kyk hoe dinge gebeur. 3) Die wat wonder wat gebeur het . . . en gewoonlik is hulle dié wat die meeste kritiseer.

Aan ons president, councillor, goewerneur van Gobabis, hiermee spreek ons ons ongelukkigheid en ontevredenheid uit oor dinge wat nie regverdig hanteer word nie oor plase. Het meer as 20 jaar gelede aansoek gedoen net vir oordra van oorlede familie se plaas, maar wag nog steeds. Alle papiere wat vereis was, is ingegee by ministerie van grond, maar niks terugvoering ontvang nie. Mense wat alreeds plase besit op Tjaka, Netso, Aminuis doen aansoek op ons plekkie, ander bly onwettig, want hulle sê dis die regering se plek. Ons kan nie aansoek doen vir lenings by Agribank nie, want ons het nie sertifikate nie. Ons diere vrek van droogte. Kan die regering asb. hieraan werk?

Die /Khowese volk het nie ’n “Royal House” gehad nie asseblief. Die volk kan getuig. Ons is nie gekant teen Koelieb Ismael of wie ook al se aanwysing nie as die regte prosedure gevolg word wat gevolg was gedurende aanwysing van wyle kapt. Hendrik Witbooi.

Ek lees graag die leser wat sê Job Amapunda is gierig. Jammer meneer, jy is van die wa af. Dan sê jy selfs dat Job die leierskap wil oorneem van pres. Hage Geingob. Man, ten eerste hoekom het jy nie geveg vir grond vir ons nie, maar jy wil jou mond oopmaak en kritiseer? Maar as dit kom by grond word gegee, dan staan jy seker voor in die ry en kla nog niemand wil jou help nie. Los vir Job uit en waarsku maar die jeug jouself.

NO heart is too hard, NO marriage so broken that God can’t redeem it. Give him your mess and he'll work a miracle. Ontleen aan The Phoenix Marriage (Kyle Gabhart)

Waarom gebruik senior offisiere en amptenare steeds hulle amptelike werksvoertuie (gemerk of ongemerk) aan diens en privaat? Seniors kry ’n voertuigtoelaag waarmee hulle ’n eie voertuig moet aankoop (en ook doen) en vir werk en privaat MOET gebruik. Maar nee, hulle gebruik steeds hulle afdeling se amptelike voertuie. Strafbare bedrog sou ek sê. – Zulu

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%