SMS'e vir 3 Oktober 2017
“. . .jou eie land se groente. . .”
“Mediese afval 'n tydbom:” Een van vele sulke tydbomme wat veroorsaak word deur die omseiling van sogenaamde tydrowende prosedures op vele terreine. Gewoonlik het dit met instandhoudingswerk te doen, sodat alles van paaie tot mediese dienste mettertyd onder die afval verdwyn. Nogmaals werkgeleenthede vir die Strugglekids. Blykbaar is daar vakatures by al die hospitale dwarsoor die land. If not, why not?
Dr. Haufiku sê seks en alkohol vermaak tieners. Ja, die vermaak (gelag) raak later 'n geweeklaag. Dokter, spreek asseblief die ouers aan. Die dinge is voorbeelde wat die tieners by hul ouerhuise sien en leer. Beweeg weg van instansies wat die kinders moet opvoed en leer. Ouerhuise is waar die tipe van ding gestalte kry en nêrens anders. - SAP&H
Geluk aan Namibiese landbouproduksie. Dit voel goed om jou eie land se groente by Fruit & Veg te koop. Sterkte vorentoe. Ons bid dat die reën betyds gaan val sodat ons land meer groente en vrugte kan lewer aan ons markte.
Rehoboth-dorpsraad is die grootste grap in die land. CEO honderste keer geskors. Hoekom stel julle nie maar vir Swarts permanent aan nie, al is hy 'n onwettige aanstelling volgens die minister, wat nie die moed en krag het om op te tree nie? Okahandja, julle is verkeerd, Rehoboth wen julle 100% met julle klagtes oor dorp. Nou gooi ek handdoek in oor Rehoboth inwoners. Wat is volgende?
Hallo, Ettebab. Ek het jou brief oor Bybelvertalings geniet, maar is weer herinner aan my moeder se wyse raad toe ek as kind en jongmens soveel vrae gehad het. My kind, glo net Jesus is die Seun van God en wees lief vir almal, dis al! - Ook Aries
Ja, ek is regtig baie dankie vir die stadspolisie vir die mense wat so voor die winkels verkoop.
Everybody should look at the talks about corruption on www.enca.com/south-africa/gordhan-auditors-complicity-may-not-be-new. Absolutely excellent and relevant to many countries!
Mouton" Die saak is uitgegooi as gevolg van die dossier wat weggeraak het. Julle wat oordeel en bloed soek, kyk na julself en vra jouself af, is julle saak met God reg? Nee, beslis nie, julle is nét so skuldig voor God as hy vir wie julle so oordeel.
My magtag! Hoekom is ons regering so stil oor hierdie donkieslagtery. President kan mos eenvoudig uitkom en sê geen donkieslagtery word in Namibië toegelaat nie. Of mati edo. - Tom
Moord dossier wat wegraak! Wat 'n skande. Maar ek weet hoe dit werk, die speurders laat die dossier verdwyn teen 'n aardige bedrag, maar ek sê dit is nie die laaste wat julle sal hoor nie. Julle sal tot vervelens toe gery word vir meer geld. Hulle moet ook summier toegesluit word en aangekla word. Hierdie korrupsie is al lank in die polisie en niemand doen iets daaromtrent. Daar moet dringend 'n nuwe dossier geopen word en die skuldige moet weer aangekla word.
Hoekom moet kinders altyd hardloop of hulle longe uit huil en skreeu wanneer hulle in 'n Mall kom? Gaan dit so in hulle ouerhuise ook? Vra maar net. Ons as kinders het dit nie gewaag nie.
Wessie, Tafel Lager op Toks en tjops. Ek was nog nooit so trots om 'n Namibiër te wees. Wessie, jou woorde het baie beteken. Jy weet absoluut waarvan jy praat. Dankie daarvoor.
Nogal opvallend hoe dat dit altyd dieselfde 4 of 5 stuks is wat nooit beskikbaar is vir die Welwitschias se wegwedstryde nie. Laat hulle volgende keer van die bank af begin. Vir die beseerdes, raak gou gesond. Xala.
Ek verneem dat Joos Platt gehospitaliseer is. Sterkte aan die Platt-familie. Ek bid vir julle. Vir my as oudkollega is dit 'n skok om te dink dat die eens aktiewe en goeie werker nie oraait is. Ek sal altyd vir julle bid.
Ek wonder net wat wil die regering maak as die graad 8's se druipsyfer baie laag uitkom.
Swakopmund se taxi's gebruik die rolstoelgemerkte staanplekke in die middedorp permanent as hulle eie staanplekke! - Ullê
Another rapist out on bail again rapes a 13 year old and murders her? Nice going justice system. Victim is on your conscience. Do you feel anything at all!
Ek gaan Christene, diesulkes, sowel as my eie geloof kruisig met die volgende vrae. Wat het God gedoen voordat Hy die aarde, hemel en alle ander goed gemaak of geskape het? Waar het Hy uitgehang en met wat sou Hy Hom besige gehou het, daar was dan niks, dalk met beplanning? Genesis sê tog God het alles gemaak behalwe die mens. By die mens is gesê, laat ons mense maak? - Zeus
Government now want's private firms to run airport and harbour but construct airport at their own cost, co-manage airport for an agreed number of years and then they can bugger off? What a novel scam idea but I doubt private firms are that stupid.
Aranos verkeer, hene die dorp ruk nou uit die hand uit! Polisiebeamptes bestuur dronk en sonder lisensie. Ai hene, Coetzee, wanneer kom jy terug om ons se dorp in orde te kan kry?
Ag nee! Swak Afrikaanse Radio. Julle gee Saterdag 30 September net tot rustyd tellings van die Bokke en Australië se rugbytoets. Daarna speel julle net musiek vir omtrent 'n uur. Vorige naweek Namibië en SWD het julle presies dieselfde gedoen. Hoekom halwe werk? Dan verwag jul ons moet TV-lisensies koop. Wie besluit so? Og! Similo en Thieme, gryp tog in asseblief!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie