SMS'e vir 3 Oktober 2016
SMS'e vir 3 Oktober 2016

SMS'e vir 3 Oktober 2016

“. . . aangestel omdat julle goed prata prata!”
Gerine Hoff
Baie mooi gesê, Charmy. (Rep. 30/9/16)

Social Security is in die lewe geroep om wettig te kan steel van almal wat verpligtend bydra. Voortaan kan hul maar self hul eie tax betaal. Ek betaal nie meer ’n ander man se tax vir hom nie. Hoop almal wat verpligte bydraes maak, doen ook so. Ek sal net tax betaal op geld wat ek van hul ontvang, maar nie op wat ek betaal nie.

Die vrou wat haar baba na bewering vermoor het verdien simpatie, nie veroordeling nie. Iets drasties moes verkeerd geloop het. Geen ma sal haar kind goedsmoeds vermoor nie.

Dit is heel logies dat ons Education in ’n gemors is. Die minister en directors is politicians! Julle word aangestel omdat julle goed prata prata. Julle kan nie doen nie. Gaan kyk jy na hulle track record. 2030 gaan daar nog skole onder bome wees. Wie wil my wed?

Wat ’n pragtige vrou! Presidentsvrou Monica Geingos, ons is so trots op jou.

Is dit ook die verlede se skuld?Ek staan en kyk hoe mense openlik koeldranke steel van ’n lorrie wat in ’n ongeluk is. Wat word van Namibië?

Minister, ons op RHB wag antwoorde oor die Rukoro-erwe wat u ons belowe het. Gaan iets daaraan gedoen word? Ons op Burgershoek sukkel met water en kan nie so in die donkerte bly nie. Die slange en gifgoed loop rond. Ons het klein kinders en bejaardes. Asb., doen tog iets.

Gochas Village Council, local government: Ons lewe nog agter die bome en bos. Wanneer sal ons begin afspoel? Die woonbuurte is vuil. Kyk na ons asb.

Ek hoop met my hele hart dat ons studente Ronelle se “Sê maar net” met insig gelees het en dit in hulle harte sal bewaar. Soveel wyshede. Dink tog aan julle ouers se harde werk om vir julle ’n toekoms te gee.

Nog ’n klagte oor Keetmanshoop Munisipaliteit: SMS’e na die koerant gaan nie help nie. Dit is tyd dat ons opstaan en iets doen. Belastingbetalersvereniging belê ’n vergadering asb.

Your Worship the Mayor of Keetmanshoop, keep up because you are on the right track. Thanx to your Council for visible speedy developments such as the road behind the municipality and the houses under construction despite a certain council member who wanted to work hard to let you fail. Cde, stop your dirty games cause we know your moves and motives. Vroomgeid sal nie help nie. God sal alles clear.

Snaaks, mens hoor altyd net dat die kind ’n probleem is of die ouer is die probleem, maar nooit sal jy hoor die onderwyser is die probleem nie. Aikona, die fout is nooit by hulle nie. Ek haal my hoed af vir die onderwyser wat wel erken dat hy of sy dalk tog die probleem is en dan probeer om dit op te los. – Smartie

Die leser wat gereageer het op die SMS rakende die stelling onderwysers kan as saboteurs gesien word, is nie in afsondering nie. U laat gerieflikheidshalwe die vereiste wat ek genoem het weg. Per slot van rekening is onderwysers opvoeders. Weet u wat saai die onderwysers? Hulle het al April geweet ons gaan net 5% kry. Nou wag hulle tot nou toe. Ons almal word geraak deur hulle optrede. Moet nie die fout by my soek nie. As ons almal moet staak oor ons nie genoeg pay nie, waar gaan ons heen?

Republikein 29 Sept 2016: Ronelle sê maar net. Baie pragtig gestel. Ek het ook ’n kind wat in SA studeer en dit maak my hartseer om te sien hoe hulle afbreek en uitbrand. My vrees is dat my kind nie kan eksamen skryf as gevolg van universiteite wat gesluit word tot volgende jaar nie.

Stem saam oor die saak teen ds. Jansen. As ouers ook hul kinders reg groot maak met Christelike beginsels behoort hulle op die ouderdom van 15 te weet wat reg en verkeerd is. Het kinders dalk toenadering gesoek? Almal het geraamtes en die oordeel kom ons nie toe nie. Al hierdie mense is gebrandmerk en die gemeenskap sal altyd na hulle verwys lewenslank.

Wow! Dis nou goeie diens!Ek het op die 15de September my aansoek vir nuwe paspoorte by ons Swakopmund kantoor ingehandig en kan jy glo, die 23ste September het ek dit in my hande. Hou so aan dames. Ek is trots op julle Swakopmund Ministry of Home Affairs.

Keetmanshoop Regional Office, wanneer kry ons die agterstallige oortyd?

Asb. ACC, plaas Hoachanas ook op die lys van Aranos, Gochas, Gibeon, Stampriet. Op Hoachanas worddrugs soos soetkoek verkoop, jongmense verslaaf en polisie weet presies wie die persone is nie.

Ek wil Telecom bedank vir hulle goeie diens oor 15+ jare. Heads up, Telecom Namibia. – M. Baumgartner

Baie dankie aan Reggie Cloete by Bank Windhoek Keetmanshoop vir jou puik en flinke diens. Hou so aan.

Die vrou wat sê sy is by Groot Aub se kroeë deur WHK polisie aangeval sonder rede: Los die kroeë uit en gaan kerk toe.Dan sal jy veilig wees.

Ismael droom weer eens op Radio Damara Nama. Geen regering kan ’n kaptein vir die Witbooi (/Khowese) aanstel nie. Geen regering mag inmeng in tradisionele sake nie. Kaptein Salomon J Witbooi, ons wag op u en hoop u sal ’n aangename fees vir ons reël. Alle paaie lei na Gibeon van 28-30 Oktober 2016.

Pres. Hage Geingob, dankie vir dietenders wat gevries is. Gochas se tenders ook asb! Die tenders word net aan sekere mense gegee. Ons wil almal lewe asb.

Ons Grootfontein mense wil onse probleme met die president praat. Elkeen het sy probleem.

Hoekom brand straatligte al vyf dae in Cimbebasia?

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.76 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.93 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.2 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 381.51/OZ DOWN -0.0044 | Copper US$ 4.86/lb DOWN -0.0079 | Zinc US$ 2 973.00/T DOWN -0.35% | Brent Crude Oil US$ 83.45/BBP UP +0.22% | Platinum US$ 1 062.90/OZ DOWN -0.0065 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.76 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.93 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.8 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.2 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 381.51/OZ DOWN -0.0044 | Copper US$ 4.86/lb DOWN -0.0079 | Zinc US$ 2 973.00/T DOWN -0.35% | Brent Crude Oil US$ 83.45/BBP UP +0.22% | Platinum US$ 1 062.90/OZ DOWN -0.0065