SMS'e vir 3 November 2020
". . . praat van . . . besparing!"
Ek besoek gereeld 'n bekende winkel in die Brakwater-omgewing. Dit is opvallend om te sien hoeveel groennommerplaatvoertuie daar staan. Dan praat mnr. Geingob van besparing! So word ons belastingbetallers se geld gesteel vir private inkopieritte.
Ek kon nooit verstaan hoekom Matthew Mbala gestuur is deur Swapo om die politieke party te kom verteenwoordig in die Suide ten spyte van soveel bevoegde Swapo-lede in die Suide nie. Dit is nou baie duidelik dat Swapo eintlik 'n politieke party net vir Oshiwambo-sprekende Namibiërs is. Dit lyk my daar is 'n strategie om nie die mense van die Suide te erken nie.
Gochas-polisie hou op gesig koop en doen julle werk. Sien julle nie die twee karre wat elke aand Aub toe drugs af vat en van die plaasmanne gesteelde karkasse gegee word nie? Dis omdat julle met hulle regkom.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie