SMS'e vir 29 Mei 2020
". . . nog net 'n toiletrol . . ."
Ek sit en lees oor die boete wat Swapo betaal het vir hulle partytjie. Hoekom moet net een ’n boete betaal, hoekom nie elke persoon wat daar was nie? So, ek kan ’n partytjie reël en 1 000 mense nooi en net ek sal beboet word? Dit is mos ’n bolliestorie. Indien jy nie van Swapo is nie, sê ek nou dat elke persoon by daardie partytjie ’n boete van N$2 000 sou kry.
Mnr. Kadhikwa maak nie sin nie! Aansoeke van paspoorte vanaf Januarie is nog nie gedruk nie, en burgers het betaal daarvoor? Na grense oopmaak, gaan daar weer maande verloop wat Namibiese burgers se reg op ’n paspoort misken word?
At this point, I would feel safer if the coronavirus would hold a press conference to tell us how it’s going to save us from our government. The Budget Speech is an example. No salary cuts for any government employees although less income? The private sector must find solutions to survive the economy? When will our president announce salary cuts for him and all ministers, deputy ministers and the hundreds of other management positions in government and salaries and perks of previous presidents. Who are all still thinking they are untouchable? It always starts at the top, but not with our government! I bet they will get a salary increase soonest. This is the circus we are living in. - Concerned Circus Clown
Inflasie: Pryse van kos en medisyne styg, maar die inflasiekoers daal. Lyk my die kos en medisyne wat prysgewys styg, word net uit die inflasiemandjie gegooi. Daar lê seker nog net ’n toiletrol in die inflasiemandjie.
President Geingob, Sondag is Pinksterfees. Gee tog toestemming dat die kerke kan oopgaan asseblief.
Geen geld in die wêreld kan die virus stop nie. Kom ons rig ons oë na Abba Vader. Bid en wees sterk in die geloof. Net Jesus kan ons red. Amen.
Wilde-als is ook in Namibië. Ons grootouers weet hoe om dit aan te maak. Laat ons almal dit gebruik vir verkoue, griep en Covid-19. Net soos in Madagaskar.
Wat doen jy as jy jou bankkaart in die gleuf sit om geld te trek en die boodskap “temporary out of order” kom op en jou kaart word gesluk? Jou ID en selfoon was gesteel. Jy gaan meld die saak aan, jy kry ’n saaknommer. Geen nuwe aansoeke vir ID's word gedoen nie. Jy het ’n paspoort wat geldig is, maar jy kan nie aansoek doen vir ’n nuwe debietkaart sonder ’n ID nie. Jy het ’n gesertifiseerde afskrif van jou ID as bewys en jou paspoort. Jy verlaat jou huis 05:00 in die oggend en kom tuis 19:00 in die aand. Gee raad asseblief.
Tommy Jarman Begrafnisdienste, Rehoboth-tak. Dankie vir puik dienste gelewer tydens die heengaan van my vrou. ’n Spesiale dank aan Marchello vir die vriendlike en beste diens gelewer. Nogmaals baie dankie.
Mouers Funerals Lüderitz, sowel as jul ander takke. Dankie vir top gehalte, puik en vriendelike diens gelewer Saterdag. Beste diens. Viva Mouers, viva. Dankie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie