SMSu2019e vir 29 Desember 2016
SMSu2019e vir 29 Desember 2016

SMS’e vir 29 Desember 2016

Dani Booysen
Dankie Republikein, vir u flinke nuus. Ek is net ongelukkig dat u vandag (Dinsdag) op voorblad die verminkte renosterfoto’s plaas vir almal; oud en jonk en sensitief. Kan u nie asseblief u eie sensuurbeleid opknap nie? Dis genoeg dat u sulke wreedhede verwoord. – Windhoeker by see

Die foto van die renosterkoei wat tydens geboorte gee doodgaan (op die voorblad) is ‘n metafoor vir die uitwissing van ‘n edele en skadelose spesie aan die hande van ‘n kultuur met primitiewe en barbaarse tradisionele gelowe ter wille van selfsugtige redes. Dis ontstellend, hartverskeurend en hopeloos.

Die foto van die gestroopte renosterkoei wat besig was om te kalf op die voorblad is uiters onsensitief.

I do not think Namibia is doing enough to prevent rhino poaching. Looking to our neighbours like Botswana, Zambia and Zimbabwe one hardly hears of extreme poaching activities. Because they screen visiting personnel like Chinese and others. Security is tight and even border patrol work together with locals to have the best practice monitoring mechanisms in place. The current security and preservation route for our endangered species for Nam is not working.

Baie geluk aan die o/15 krieketspan van Namibië met hul prestasie. Daar is heelwat spelers in daai span wat nog groot krieket gaan speel.

Ek stem saam met die Damara-seun. Ek is ‘n Baster-meisie en ek wil graag ook weet waar was die ander nasies?

Ek is so moeg vir die suur gesigte van werkers in sommige winkels. Vriendelike diens kos niks.

Die ministerie van onderwys moet van volgende jaar af voor die graad 10- en graad 12-leerlinge eksamens skryf foto’s van die skoliere en hul leerkragte neem en na die eksamens foto’s met die onderwysers en diegene wat deur is sodat hul almal in koerante kan verskyn sodat almal kan sien. Miskien sal hul almal skouer aan die wiel sit om sodoende alle papwiele te vermy. Lyk my Education se direkteure en leiers het nie eens patch en solutions in hul spares nie. Tot wederom. – Kweperlat

Ja, Gerrie Nel, wat jy skryf oor die konvooie van die ministers en die president is waar. Ek was ook die dag op reis tussen Okahandja en Windhoek. Dis afgryslik hoe hulle ry en die manier hoe jy as motoris van die pad af gedwing word kan nie oorvertel word nie. So hoekom moet ons landsburgers wette gehoorsaam, maar hierdie konvooie maak soos hulle wil?

Verban en deporteer ALLE Chinese. Ons het hulle nie nodig nie.

Sal Shaningwa ook weet van die Kers-trip met RTC se amptelike voertuig Swakop toe, sal sy niks doen nie. Steek haar in die pad, want sy is hopeloos. - Great uncle Rhb

Die persoon wat oor Clinton Swartbooi praat van nie grondkwessie, is waar, want waarheid maak seer. Ek stem 100 persent saam.

Hoekom neem mense reg in hul eie hande? Ek glo dat ‘n mens nie die reg het om net klappe uit te deel aan iemand wat pas ‘n ongeluk veroorsaak het nie. Ons mense in Aranos sal moet opstaan vir ons regte. Het julle die mag en kennis om ‘n situasie oor te neem terwyl die polisie daar is? Ken julle posisies. As daar ‘n situasie of probleem is, los dit vir die gereg, want die gereg sal beslis.

Hoekom sê Joost Platt nie vir die land hoekom is hy uit die Namibiese polisie nie? Hy hou hom verniet soos ‘n kat met ‘n piering melk. Ons wat saam met jou gewerk het, weet almal.

Namibië, jy het jou moedertaal weggegooi en die Bybel-klasse by die skole, nou sal jy in die dal van doodskaduwee beland. Die kerke moet opstaan en ernstig met die regering praat. Die land word verwoes deur ellende.

Vrou het nie respek? Dit is omdat die man geen respek in sy huis toon nie dat hy net gebruik word deur los vroue. Hy gee sy eie vrou nie die liefde en respek nie, chat nie met sy eie vrou nie, maar met ander. Dan sê julle nog hy is hoof van die huis. Man van die huis, word skaam. Hou op om jou vrou te misbruik.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%