SMS'e vir 28 September 2021
SMS'e vir 28 September 2021

SMS'e vir 28 September 2021

"...niemand steur hulle..."
Mandy Rittmann
Ek stem oor De Allende.

Truth increases your respect and credibility. Leaders have to speak the truth even when it hurts them directly. There is no bookkeeping in the Witbooi Traditional Authority office. Chief, auditing will not be possible. Chiefs who tell the truth increase their influence. Breed truth and be seen as reliable.

Het vandag, Sondag 26 September, van Tsumeb na Windhoek gery. Nou verstaan ek waarom daar so baie kop-teen-kop botsings is. Feitlik niemand steur hulle aan sperstrepe by bulte en draaie nie. Niemand gehoorsaam die spoedgrense nie. Ek ry 130 km/h, dan gaan almal my verby, veral voertuie van GRN, verkeersbeamptes en polisie. Almal is verskriklik haastig, seker om by KFC te kom. Wat gaan aan? Dit lyk of ons wil floreer op chaos. Waar is die verkeersbeamptes?

Skielik bars almal in Otjiwarongo se waterpype, met gevolglike belaglike hoë waterrekeninge. Nou wonder ek maar net of daar nie weer ’n mamparra is wat met die waterdruk karring nie.

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer